Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
Crohn-siekte (Inflammatoriese dermsiekte – IBD) Wanneer die liggaam ’n onvoorspelbare ritme skep Hierdie artikel bied informasie vanuit Kroniese Kronieke se voortgaande navorsing oor die persoonlike ervaring van kroniese siekte met die fokus op selfbestuur, versorger-ondersteuning, professionele begeleiding en die werks- en gemeenskapsruimtes waarin…
Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
Rumatoïede outo-immuunsiekte (ROS) Hierdie artikel bied informasie vanuit Kroniese Kronieke se voortgaande navorsing oor die persoonlike ervaring van kroniese siekte met die fokus op selfbestuur, versorger-ondersteuning, professionele begeleiding en die werks- en gemeenskapsruimtes waarin mense met kroniese siektes leef. Vanuit ’n waardegedrewe raamwerk…
Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
“Die navorsing van Kroniese Kronieke werp lig op die ander kant van die spektrum, naamlik van siekte, siekwees en die ervaring daarvan as daaglikse werklikheid. Vir baie mense is dit ʼn pynlike realiteit – liggaamlik, psigies en geestelik – om deur die trauma…
Deur Mariëtte Odendaal
“Kroniese Kronieke bevorder bewusmaking en verskaf inligting aan kroniese siek persone, hulle familie, versorgers, die algemene publiek en professionele mense.” Dr Suzanne van der Merwe Besigheidshoof en Woordvoerder Kroniese Kronieke Baie van ons ken iemand wat aan ’n kroniese siekte ly en is bewus van die uitdagings wat daarmee…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Die dam op Menuha is vol. Daar kom die voëls van die veld hul dors les, ook volstruise en wildsbokke. In die groen gras op die rand van die water langs, wei wit boerbokke met hul rooi koppe. ’n Prentjie van rus,…
Deur Mariëtte Odendaal
As jy die woord “aurora” hoor, laat dink dit jou dalk dadelik aan die fassinerende aurora borealis, beter bekend as die noorderlig, wat in die verre noordelike poolstreke gesien kan word. Die woord is van Latynse oorsprong en beteken sonsopkoms. En dit is presies wat die Aurora Addiction Recovery Centre in Bloemfontein…
| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Op die laaste Maandag van November 2025 was ons Moderamen weer op Menuha – ’n dag wat bewolk begin het, op ’n stadium onweer wat rammel, ’n harde reënbui, die middag toe ons huis toe moes ry,…
Deur Mariëtte Odendaal
Elke mens het ’n storie – en soms loop daardie storie deur donker valleie van afhanklikheid en baie smart – maar in Bloemfontein, in die hartjie van die Vrystaat, is daar bakens van hoop waar ‘n nuwe begin moontlik gemaak word ten opsigte van die ál groter wordende krisis van verslawing of…
Deur Mariëtte Odendaal
“It's been such a blessing for us. We are struggling financially, so it helps us a lot.” ’n Ma van ’n premature baba By die Pelonomi Hospitaal: Neonatale Eenheid
Knetterende vleisbraaivure en gesellige kuiers rondom teekoppies was al dikwels die plek waar briljante idees vorm aangeneem en lewensveranderende projekte geword het. Een…
| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Argiefkomitee, NG Kerk Vrystaat
“Liewe Jan,” so begin die WhatsApp van 18 Mei, “ek het nou groter duidelikheid oor die geskrifte en wil dit graag met jou deel. Hoofsaak is dat dit aan die Vrystaatse Kerkargief gegee word, … dit beslaan maar net…
| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaatse Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat dié band tussen gemeentes en gelowiges, ons vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
“Vriende, ons moet besef dat die profiel van die kerk besig is om te verander. Dit beteken dat ons nuut moet dink. Ons moet altyd onthou: Jesus het sy lig aan ons toevertrou – daardie lig is die lig wat ons moet laat skyn ...” Dr Pieter van…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat die kerk vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal.
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons Vrystaat Sinode die 160ste bestaansjaar van ons kerk; die anker in Christus vir duisende mense in die Vrystaat vir meer as ’n eeu en ’n half. Om die leisels bymekaar te hou en agter die gordyne te sorg dat alles op geoliede wiele bly loop,…
| verskaf: Dr Gideon van der Watt.
Deur dr Gideon van der Watt
Hoe het die Vrystaatse NG Kerk se roepingsverstaan oor die jare ontwikkel? Het ons vandag ‘n helder en samebindende visie wat ons kerkwees rig? Dit is gepas om by die 160-jarige viering van ons kerkverband weer daaroor te besin.
Roepingsverstaan in…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van NG Kerk Vrystaat
Die evangelis Lukas begin sy tweede deel van die groot geskiedverhaal – “Lukas” en “Handelinge” – met ’n mededeling dat “in die loop van veertig dae” (Handelinge 1:2), die Opgestane Jesus aan sy verbaasde dissipels verskyn en getoon het dat Hy werklik lewe;…
Deur Mariëtte Odendaal
“Hier is nou ’n projek wat goed afgeskop het en wat met behulp van elkeen wat kan bydra, van ons hele dorp ’n mooier omgewing sal maak tot voordeel van ons hele gemeenskap.” Willie Lombaard
Die geskiedkundige Dewetsdorp is ongeveer 70 km suidoos van Bloemfontein geleë. Dis bees- en skaapwêreld waar mielies,…
Deur dr Leon M Foot,
Uitvoerende Amptenaar van Bedieningsbegeleiding
Woensdag 5 Maart 2025 is Aswoensdag, die begin van Lydenstyd. In hierdie tyd gedenk Christene die lyding en dood van ons verlosser Jesus Christus. Die oudste opgetekende rekord van hierdie gebruik gaan terug na 313 n.C. Lydenstyd strek van Aswoensdag tot Stil Saterdag, die dag voor…
Deur Celicia McLean, redakteur en bestuurder van die departement Kommunikasie en Bemarking
Menslike liefde word dikwels verbind met rooi rose, sjokolade en romantiese gebare. Dit is 'n manier waarop mense hul liefde aan mekaar bewys. Maar vir gelowiges is daar 'n veel dieper en blywende liefde wat elke dag van die jaar gevier moet word…
Deur dr Leon M Foot, Uitvoerende Amptenaar van Bedieningsbegeleiding
'n Medegelowige skryf nou die dag aan my oor die vraag of hy die kerk moet verlaat. Hy noem homself een van die “verkramptes” wat 'n probleem het met die “liberale” neiging in die kerk. Hy verskil van die NG Kerk oor bepaalde besluite wat…
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Kuratorium, NG Kerk Vrystaat
Oor ’n onverwagse soli Deo Gloria, onbeskryflike vreugde en teologiese opleiding.
“God. He orchestrates my success story.” Haar antwoord hét verras. Want die vraag was gewoon: “What has been the most important factor contributing to your learning and development at this institution?” Die…
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Asem die Woord van God in en asem jou sorge en kommer uit.” Retreat van die Vrouebediening van die Vrystaat
Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Kuratorium
Dis ‘n kouerige Maandagoggend in Julie. Deur die groot vensters van die raadsaal by die Sinodale Kerkkantoor in Van Heerdenstraat skyn ‘n welkome wintersonnetjie. Die vergadering van die Kuratorium se dagbestuur begin met ‘n kwaai WhatsApp: “Miskien moet jy weer Hosea 4 gaan lees en oordink, om…
Afrikaans
English
Article written by Mariëtte Odendaal
Kuunika M’umdima – Light in the darkness
“This celebration has sent a clear message worldwide: as long as the Church of Christ is obedient to the calling and mandate we have in Jesus Christ, the unity of the Body of Christ will become increasingly visible.” Dr William Zulu General Secretary:…
Afrikaans
English
Deur Mariëtte Odendaal
Kuunika M’umdima – Lig in die duisternis
“Hierdie viering het ’n duidelike boodskap oor die hele wêreld gestuur: Solank as wat die Kerk van Christus gehoorsaam is aan die roeping en mandaat wat ons in Jesus Christus het, sal die eenheid van die Liggaam van Christus al hoe meer sigbaar word.”
Dr…
Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen, NG Kerk Vrystaat
“Dankie dat ons in u Woord kon vertoef,” sluit ds Fanus Coetzee, verteenwoordiger van die Sentrale Ring, ons moderamenvergadering met gebed af. “Dat U altyd voor ons uitgaan.” Want só het ons as Moderamen op 27 Mei in Bloemfontein begin, twee dae vóór die…
Deur Mariëtte Odendaal
“Op ’n emosionele vlak gee die beurs my groot gemoedsrus; dit het my bekommernis oor finansies heelwat verlig sodat ek my aandag baie meer op my studies kan fokus.”
Carla Greyling
Onderwysstudent, UV
Hoe gemaak as dit jou droom is om onderwys (grondslagfase) te studeer, maar die stygende studiekoste laat jou…
Deur Mariëtte Odendaal
“Aanvanklik was ek van plan om deeltyds te werk om die res van my klasgeld af te betaal, maar dit was moeilik om ’n werk te kry wat by my klastye inpas. Die Helpmekaar Beursfonds het dit egter vir my moontlik gemaak om voltyds te kan studeer; ek kan nou al…
Deur Mariëtte Odendaal
“Ek dink hierdie soort fondse is wonderlik. Dit dra baie daartoe by dat ons as studente ons studies kan voltooi. Terselfdertyd help dit ons ook om op ons beurt weer iets aan die gemeenskap terug te gee.” Bianca van der Vyver Helpmekaar Beursfonds-begunstigde
Tersiêre opleiding is ’n peperduur perd om…
Deur Mariëtte Odendaal
“Ek moedig enigiemand aan om ’n bydrae tot hierdie uiters verdienstelike beursfonds te maak. Jy kan maar vir seker weet dat dit met die uiterste omsigtigheid en verantwoordelikheid volgens meriete toegeken sal word. Vir ons as ouers met drie kinders op universiteit is dit van enorme hulp.” Elzanne Jansen van Rensburg…
Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen, NG Kerk Vrystaat
Op ‘n snikhete dag in ‘n dorp sonder water vergader die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat. Vroegoggend al raak dit uitdagend: Kort voor Winburg verloor die bussie uit Bloemfontein ‘n voorband; Adriaan de Ruiter bring ons veilig tot stilstand; gelukkig ry…
Ondersteuning | Deur Mariëtte Odendaal
“Die wesenlike doel van die Helpmekaar Beursfonds in die Vrystaat is om studente te help om hul studies te voltooi en produktiewe lede van die gemeenskap te word. Hierdie hulpverlening moet ook volhoubaar gedoen word en as teken dien dat ons mense is wat vir mekaar omgee en mekaar help.…
Klein Gemeentes Netwerk | Deur Mariëtte Odendaal
Hoe gemaak met ons gemeentes wat vasgevang sit in oorlewing of alreeds die sluit van hul kerkdeure in die gesig staar? Hoe kan hulle ondersteun word om weer volhoubaar, lewenskragtig en missionaal kerk te wees?
Die Vrystaat Sinode se Klein Gemeente Netwerk onder leiding van ds Fanie Spamer…
Deur Mariëtte Odendaal
“My droom vir 2024 is om te help om geleenthede te skep waar ons vrouelidmate ’n bietjie bederf kan word, opnuut hul waarde kan besef en geestelik toegerus kan word om die lewe met al sy uitdagings te kan aanpak; om voluit te leef.”
| Béneli Pretorius Voorsitter: Taakspan Vrouebediening
LUISTER
Registreer
“Vroue speel…
Deur Mariëtte Odendaal
Luister
“Alhoewel die Gerontologie Netwerk nog in sy kinderskoene staan, kan daar met dankbaarheid na die verlede teruggekyk word.” So sê ds Jors Reynders, voorsitter van dié belangrike en onontbeerlike netwerk wat fokus op die betekenisvolle veroudering van ons senior burgers.
Ons droom vir die Gerontologie Netwerk
“Nie net kon ons ’n duidelike…
Deur Mariëtte Odendaal
“Ons lei baie mense op en daar waar ’n veldbrand uitbreek, word gefokus op veiligheid, asook praktiese metodes van brandbestuur, veral oor hoe om veilig te wees tydens ’n veldbrand.” Johann (Savage) Breytenbach
Johann Breytenbach, vir die meeste mense bekend as Savage, woon al meer as twintig jaar in die Dewetsdorp-distrik en…
Die jaarlikse Kuratoriumvergadering van die NG Kerk Vrystaat het op Maandagoggend, 13 November 2023 geopen met ‘n oordenking van ‘n ontmoeting tussen Jesus en ‘n besorgde pa, en Dinsdagaand op ‘n hoogtepunt met die legitimasie en erediens in ‘n vol Bainsvlei NG Kerk afgesluit. Wat was die belangrikste uitkomste van vanjaar se vergadering?
Vyf…
“Die meeste van ons Vrystaat Landbou-lede is lidmate van NG Kerk-gemeentes in die betrokke dorpe en ek en ds De la Harpe le Roux, uitvoerende amptenaar van die NG Kerk Vrystaat se Diens van Barmhartigheid, ken mekaar al jare lank en werk goed saam.” | Dr Jack Armour Kommersiële bestuurder, Vrystaat Landbou
“Landbou is…
Deur ds Jan Lubbe Moderator van die NG Kerk Vrystaat en Algemene Sinode, 27 Oktober 2023
In daardie woestyngesprek tussen Moses en die Here God – Eksodus 33 (die Skrifgedeelte voor die afgelope Algemene Sinode) – klink die woordjie “guns” weer en weer op: Die “vind van guns in die Here se oë”. Genade. In…
“As ons kyk na die mandate wat die Kerkorde aan die ring toeken, is dit duidelik dat die ring die belangrikste kerkvergadering naas 'n kerkraad is. Die ring is in 'n sekere sin die ruggraat van die kerkverband, omdat dit 'n onmisbare bydrae tot die optimale funksionering van beide die sinodale sisteem én gemeentes lewer.”…
