Skip to content Skip to footer
VRYSTAAT

RINGSKOMMISSIES

[wpdatatable id=110]
verslag

RING-PROJEKTE

Die NG Kerk Vrystaat stel ‘n bedrag beskikbaar aan elkeen van die 15 Vrystaatse Ringe om gesamentlike Ring-projekte te ondersteun.

Die versoek is dat diens in samewerking met ‘n Sinodale Bediening gelewer word.

Ringskribas kan hier die verslag hier lewer van die onderskeie Ring-projekte deur die volgende vorm in te vul wat as ‘n artikel in die Vrypos geplaas kan word.

[forminator_form id="61085"]