
Bankbesonderhede
NEDBANK
Tjekrekening: 1178 097 218
Takkode: 198765
Verwysing: Donasie en/of naam en van

Hoe skenk ek 'n donasie?
Ons bied twee verskillende opsies aan om ‘n donasie skenking te kan doen.
Quicket
Deur die volgende skakel te volg: https://www.quicket.co.za/fundraisers/224083-donasies-ng-kerk-vrystaat kan u ‘n aanlyn donasie doen.
EFT
Indien u nie die gebruik wil maak van Quicket skakel nie, kan u direk ‘n donasie in ons bankrekening doen.
Dienste aan diegene in onmiddellike nood
Voedselnood
Haweloosheid
Noodlyn vir maatskaplike krisis
Gesinsorgdienste
Middelafhanklikheid
Ondersteuning aan hospitaalpasiënte
Ondersteuning aan gevangenes
Langtermyn en residensiële versorging
Kinder-en Jeugsorgsentrums
Bejaardesorgsentrums
Diegene met gestremdhede
Terminale sorg
Straatkinders
Mensgemaakte en/of natuurrampe
Noodlyn
Netwerke
Hoopfonds
Armoede, versoening en geregtigheid
Gemeenskapontwikkeling
Lees-, skryf- en seniorsertifikaat-klasse
Vaardigheid-ontwikkelingsprogramme
Werkskepping
Beskerming van menseregte
Omgewing en samelewing
Gemeenskapsinisiatiewe
Recycle & upcycle

kontak ons span