Welkom by
NG Kerk Vrystaat
Die NG Kerk in die Vrystaat bestaan al vir die afgelope 160 jaar. Baie welkom by die amptelike webblad! Reis gerus saam met ons. Jy sal inligting van die hele streek hier vind, omdat daar in elke dorp en stad ‘n gemeente is wat op watter manier ookal, die leuse dien:
“Lig in die duisternis, hier vir God, mekaar en die wêreld”
Ons vyf
Bedieninge
ons
Kalender
Gemeentegebeure
R855
‘n Wegbreek Naweek vir Vroue | NG Gemeente Pellissier
Bloemfontein
30 Oct 2026-1 Nov 2026
LEES MEER
DAGBOEK
Ds Christo Weideman
Sep 27,Biddag vir Bejaardes
Sep 27,Kollekte: Fonds vir Hulp-programme (A22)
Sep 27,Ds Johan Jackson
Oct 2,Ds Jannie Smith
Oct 3,Seminarium MTh 1 & 2 Blokweek 3
Oct 5, - Oct 7, at RaadsaalSkole open
Oct 6,
Leesstof
Nuutste Blogartikels
Teken in op Vrypos
*Tweeweeklikse Nuusbrief van die NG Kerk Vrystaat





