Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Spirituele begeleiding: drie opleiers gesels

Deur Magdaleen du Toit, Spirituele begeleier en lid van die Spiritualiteit Netwerk Wat is spirituele/geestelike begeleiding? En is dit van waarde vir predikante in hul bediening? Hierdie vrae is die afgelope Dinsdag (22 Julie) onder die loep geneem tydens ’n VBO-geleentheid aangebied deur Excelsus, die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling van die NG Kuratorium, Universiteit van Pretoria.…

Read More

Netwerk vir Spiritualiteit se nuwe sameroeper

Deur Magdaleen du Toit, vorige Netwerk-sameroeper Ds Louwrens Scheepers, sedert Februarie vanjaar predikant van die NG Gemeente Philippolis in die Suid-Vrystaat, het pas oorgeneem as sameroeper van die Spiritualiteit-netwerk onder die ‘sambreel’ van Bedieningsbegeleiding. Hartlik welkom! Magdaleen du Toit, vorige netwerk-sameroeper, het hom uitgevra en hy vertel: My lewensreis begin in 1967 op Nelspruit, tans…

Read More

Ontmoeting met Heiliges

LUISTER Deur Mariëtte Odendaal Die afgelope tyd is daar wêreldwyd ’n toenemende belangstelling in die sogenaamde “heiliges” van die vroeë kerk en Middeleeue. Hulle was individue wat 'n diep-persoonlike en direkte ervaring van God gesoek het en dikwels meer waarde aan persoonlike ervaring as aan formele teologiese leerstellings geheg het. Dr Lisel Joubert, verbonde aan die…

Read More

LIEFDESVERBOND – ’n Gesprek met emeritus-prof John de Gruchy, Volmoed-retreatsentrum

Die Gemeentediens Netwerk, met verteenwoordigers uit die NG Kerk, die Hervormde Kerk en die Lutherse Kerk, het onlangs ’n besoek van drie dae gebring aan die Volmoed-retreatsentrum naby Hermanus om gesprekke te voer met prof John de Gruchy, voorheen teoloog aan die Universiteit van Kaapstad, na aanleiding van sy jongste boek, This Monastic Moment. De…

Read More

Bedieningsbegeleiding se tromritmes

Op Donderdag 4 Mei het die Bedieningsbegeleiding-raad die eerste van hul twee jaarlikse vergaderings gehou in die pragtige lokaal van Toscana Estate gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein. Voor die besigheidsvergadering is ons, die netwerklede en ander lede van die raad, getrakteer op ’n lewendige aanbieding deur Maritsa Barlow, ’n musiekterapeut. Maritsa verduidelik dat hierdie vorm van…

Read More

Die Heilige Grond

In die vorige uitgawe van Vrypos beskryf ds Jan Lubbe die heilige grond as: “’n Geheimenis tussen God en die geroepene.” Dit was in die aanloop tot hierdie skrywe dat my oog op die bogenoemde aanhaling geval het. In die ervaring en opdrag om geestelik te begelei, kom jy agter dat ‘n mede-gelowige jou toelaat…

Read More