Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Na afloop van die besoek aan Hentiesbaai saam met die koor het die fokus onmiddellik verskuif na die voorbereiding vir die volgende groep van 22 studente wat hul eerste blokopleiding bygewoon het. Hierdie groep, bekend as Groep 2 Blok 1, het die module Vaste Fondamente aangepak. Die…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Rentmeesterskap as nuwe bedieningsrigting by DEGNOS Sedert verlede jaar het ’n belangrike vraag diep in ons harte geleef: Hoe leer ons Bybelse wysheid op ’n opbouende, lewensveranderende manier aan mense sonder ’n Christelike agtergrond? Ons beleef dat die Here vir ons ’n praktiese en tydige antwoord gegee het deur ’n rentmeesterskap-model…

Read More

Missie Japan nuusflits

Deur Stéphan van der Watt Rampverligting as deel van God se sending Binne enkele sekondes kan ontelbare mense se lewens onherroeplik verander. Natuurrampverligting in Japan is daarom nie bloot humanitêre werk nie, maar deel van God se sending in ’n brose wêreld – ’n bediening wat lewende hoop herstel en deure oopmaak vir verantwoordelike evangeliegetuienis.…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Verslag uit die noordooste van Namibië Om mee te begin is verskoning aangebied aan almal wat in spanning gewag het op terugvoer ná die ontmoeting met die drie manne op Nhoma. Terselfdertyd kon daar met vrymoedigheid getuig word: God is ’n Hoorder van gebed – meer nog, Hy inisieer self gebed.…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS ’n Terugblik op God se werk in die DEGNOS-bediening   Die hele skepping het getuig van die lof, eer en heerlikheid wat aan God en die Lam behoort, en met dankbaarheid het ons teruggekyk op sy genade en trou in die DEGNOS-bediening. In die afgelope tyd is…

Read More

Kougom 2026 – ’n nuwe begin

Deur ds Wouter van Velden, Kopanong Studentebediening “Goodbye Yesterday”. Dit was die tema van die jaarlike Waypoint[1] studentekamp wat vanjaar van 23 tot 26 Januarie plaasgevind het (of, as jy ’n spanlid was, alreeds van die 22ste af). Gedurende hierdie paar dae het jongmense op die VCSV Retief kampterrein bymekaar gekom vir lofprysing en geestelike…

Read More

DEGNOS-dinge

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS DEGNOS het 2026 met geloof en toewyding afgeskop Na ’n verkwikkende Kersfeesbreek het DEGNOS op 5 Januarie 2026 weer voluit met sy bediening begin. Die jaar het afgeskop met ’n besonder vol program wat deeglike beplanning vereis het, maar die span het dit in geloof aangepak en…

Read More

Lidmate toegerus oor Islam

Lidmate toegerus oor Islam

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Dit is algemeen bekend dat Islam deur Dawah (hulle weergawe van sendingwerk) die hele wêreld wil onderwerp aan Allah en daarmee saam aan die Islamitiese leefwyse. Die afgelope tyd het daar weer video’s die rondte gedoen oor Islam op sosiale media. En soos met alles op sosiale media is…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Bid vir die Ju//hoansi-volk Vroeër in November is daar vir drie dae saam met ds Gerrie Cwi en ds Leviet Kxao in die Tsumkwe-gemeente gekuier. Tydens die besoek was daar ook geleentheid om verskeie organisasies te ontmoet wat in die Nyae Nyae-gebied saam met die Ju//hoansi-volk werk.…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Goeie nuus uit: DEGNOS-sendelinge, opleiding en getuienis van God se werk Ons was besonder bevoorregd om 16 van die DEGNOS-sendelinge hier in Grootfontein te kon verwelkom. Hierdie mans en vroue is ware draers van die Boodskap van Goeie Nuus, gestuur om lig te bring in hul gemeenskappe.…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Het jy geweet? Die vier gemeentes waarvoor DEGNOS verantwoordelik is, praat vier verskillende tale: Kwedam, Hai//om, !Kung en Ju//hoansi. Hulle klink soortgelyk, maar verskil net soveel soos Duits en Nederlands! As almal bymekaar is, gebruik ons Afrikaans of Engels om te gesels. Verslag oor die sendingreis na…

Read More

Cycling for a Cause

By Ngwanamogale Bopape, a 3rd year Journalism student at the University of the Free State Every day, the team met with eager students. Be it twenty of them or just four, there was always an eagerness to worship together and dive into the Word. As mentioned, the outreach was an opportunity for the theology students…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Ons groet julle in die Naam van ons Here Jesus Christus. Dit is vir ons ’n groot vreugde om te getuig van hoe die Here deur mense werk om te voorsien in die bediening van DEGNOS. Beskerming teen Malaria Soos baie van julle weet, het malaria verlede…

Read More

RICD: Daar is altyd hoop en lig

Deur Mariëtte Odendaal Bethlehem se ondersteuningsgroep aan mense met middelafhanklikheid. ’n Mens gebruik so maklik die woord ‘ondersteuning’, maar as dit beteken dat jy iemand uit die maalkolk van selfvernietiging kan help, kry dit ’n baie dieper en ryker betekenis. Vennote in Getuienis, een van die NG Kerk Vrystaat se vyf bedieninge, se Reformed Initiative…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Ringsitting van die Noorde-Ring Van regoor die bedieningsareas het predikante en kerkraadslede begin bymekaar kom om by die Sentrum in Grootfontein oor te slaap. Ons het vroeg Saterdagoggend, 30 Augustus, deurgery na Tsumeb waar al die Noord-Namibiese gemeentes bymekaar kom om gemeenskaplike sake te bespreek. Dit voel…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Besoekers uit die VSA Ons het ’n besonder geseënde besoek gehad van die TVCC-gemeente uit Tennessee in die VSA. Die DEGNOS- en NG Tsumkwe-span het bestaan uit Alex, Frankie, Kamashe en ds Leviet. Saam het ons die Tsumkwe-gemeente se buitepunte een ná die ander besoek. Ons het…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Hier aan die tuisfront is dit ’n rustiger tyd ná ’n baie besige eerste helfte van die jaar.  Hier is ’n paar belangrike nuusbrokkies: Visser Njamba aangestel as koster op Mangetti Duin Antonio (Kapita) Mahongo het vir baie jare gesorg vir alles buite die huis op Mangetti…

Read More

RICD: “Ons gooi toue uit om te help.”

Deur Mariëtte Odendaal Eerstens is dit van belang om te weet dat ons nie die projekte inisieer nie; dit kom uit die gemeenskappe self. Ons rol is om bestaande projekte by bogenoemde kerke te ondersteun, die projekleiers te mentor en ook om die prosesse van die projekte te fasiliteer. Elbie Conradie Ontwikkelingsbeampte: RICD Nie een…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Jeugbediening in Luhebu-Noord-gemeente is aan die brand Sedert die 1ste Junie is Mishe Matteus voltyds deur DEGNOS aangestel as die jeugwerker vir die Luhebu-Noord-gemeente. Mishe se rol is om die jongmense te bedien wat ná die jeugkampe besluit het dat hulle die Here Jesus wil volg. Mishe…

Read More

Hoe reageer ons op die statistiek dat Islam vinniger as die Christendom groei?

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie In die vorige artikel het ons gesien dat, volgens die Pew Research Centre se verslag van Junie 2025, Islam tans die snelgroeiendste geloof wêreldwyd is, hoofsaaklik weens natuurlike demografiese groei, dit wil sê hoër geboortesyfers en ’n jonger gemiddelde ouderdom in Moslem-meerderheidstreke soos Sub-Sahara-Afrika en die Midde-Ooste. Terselfdertyd neem…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS ’n Baie spesiale gebedsversoek vir die !Kung Tradisionele Owerheid Oor die afgelope klompie jare was daar baie spanning binne die N#a-Jaqna-bewaringsgebied met vreemdelinge wat eenvoudig op onwettige wyses grond wederregtelik by die tradisionele hoofman koop. Dit bring groot spanning in die gemeenskap en het ook al tot…

Read More

Islam is die godsdiens wat die vinnigste groei

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie ’n Nuwe studie deur die gesaghebbende Pew Research Centre[1], getiteld “Pew’s Global Religious Landscape study”, wat op Maandag 9 Junie 2025 vrygestel is, toon dat Moslems die geloofsgroep is wat die vinnigste groei, gevolg deur mense sonder godsdienstige affiliasie. Hoewel Christene steeds die wêreld se grootste godsdiensgroep vorm, het…

Read More

DEGNOS-dinge

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS TOPIA-nuus  Tydens hierdie drie maande lange besoek in Namibië ondersteun ons die DEGNOS-bediening en gaan ons drie gemeentes bedien. Eerstens, vir ses weke, die gemeente in Tsumkwe. Die gemeente woon verspreid oor 1 miljoen hektaar met 45 nedersettings. Ons het verlede jaar by twee geleenthede hier opleiding…

Read More

Islam se dilemma

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie In die vorige artikel het ons gesien dat die Koran die inspirasie, gesag en bewaring van die Evangelies ondersteun. Die Koran was volgens sommige Moslem-geleerdes bedoel om as 'n Arabiese weergawe te dien van die boodskap van waarheid wat in die Joodse en Christelike geskrifte gevind word. Dit veroorsaak…

Read More

DEGNOS

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Huise bou op Tsumkwe en Mangetti Duin Deel van ’n sendingorganisasie wat transformeer en help met die selfstandig raak van gemeentes is dat goed in plek gestel moet word om die proses te ondersteun. Op Tsumkwe word daar gebou aan ’n sinkhuis vir ds Leviet, en op…

Read More

Was die doel van die Koran om die inhoud van die Bybel in Arabies weer te gee?

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Die kern van die argument rondom die “Islamic dilemma” is dat die Koran die inspirasie, gesag en bewaring van die Nuwe Testamentiese Evangelies bevestig; tog weerspreek die Koran ook die Evangelies op belangrike teologiese en historiese punte. Daarom kan die Koran nie betroubaar wees nie. Volgens die Koran is…

Read More

DEGNOS

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Rus Die hele DEGNOS-span het kans gehad om die week ná Paasnaweek bietjie te rus. Ons is nou weer sterk op dreef. Jeugkamp op Mkata Riana en haar span is volstoom aan die gang met ’n groot Jeugkamp op Mkata waar daar 110 tieners uit die Luhebu…

Read More

Ontbrekende verse in die Koran

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Aisha, Mohammad se kinderbruid, het vertel  dat individuele verse van die Koran ook verdwyn het[1]. Soms het dit op baie interessante maniere gebeur. In Sunan ibn Majah 1944 word weergegee dat Aisha gesê het: “Daar was ’n vers oor steniging en dat ’n volwassene tien keer geborsvoed kon word.…

Read More

DEGNOS – Paasfees 2025

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Ons dink terug aan ons Here se plaasvervangende kruisdood en sy oorwinning oor die dood. Die graf is leeg – ons Heer het opgestaan! Dood, waar is jou angel nou? Ons leef as mense van hoop! Omega | Paaskamp 2025 Van reg oor Bwabwata is die sowat…

Read More

Degnos

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Ons staan met ons voet in die stiebeuel vir ons terugvoerbesoek aan die Vrystaatse gemeentes wat om die draai lê. Besoek aan die Vrystaat Ek en Tracey het Woensdag 26 Februarie vertrek vir ’n vinnige besoek aan die Vrystaat om ons ondersteuningsgemeentes daar te gaan vertel van…

Read More

DEGNOS

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Maandag 10 Februarie Vanoggend se nuus laat my deeglik besef hoe tydelik hierdie lewe is, want die dood was ’n realiteit binne-in ons gemeente hierdie laaste twee weke. Ds Gerrie Cwi staan ’n kleindogter af aan die dood – ons broer ds Gerrie Cwi en sy familie…

Read More

Degnos

Deur Andries Gous, DEGNOS Liewe vriende van DEGNOS Dankie vir u getrouheid om vir ons en die werk van DEGNOS te bid, u gebede versterk ons en maak dit vir ons moontlik om aan te hou om te werk in die koninkryk van ons Here en ons Meester. Die afgelope tyd in oënskou:   Video…

Read More