Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
Diabetes Mellitus Tipe 1 (DMT1) Hierdie artikel bied informasie vanuit Kroniese Kronieke se voortgaande navorsing oor die persoonlike ervaring van kroniese siekte met die fokus op selfbestuur, versorger-ondersteuning, professionele begeleiding en die werks- en gemeenskapsruimtes waarin mense met kroniese siektes leef. Vanuit ’n…
Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
Crohn-siekte (Inflammatoriese dermsiekte – IBD) Wanneer die liggaam ’n onvoorspelbare ritme skep Hierdie artikel bied informasie vanuit Kroniese Kronieke se voortgaande navorsing oor die persoonlike ervaring van kroniese siekte met die fokus op selfbestuur, versorger-ondersteuning, professionele begeleiding en die werks- en gemeenskapsruimtes waarin…
Deur Mariëtte Odendaal
“My hoop is nie dat mense met groot ‘geestelike hoogtes’ huis toe sal gaan nie, maar dat hulle met ’n eenvoudiger, dieper vertroue terugkeer; dat God se teenwoordigheid genoeg is – selfs in die stilte – en dat nuwe lewe nie deur meer doen kom nie, maar deur rus in Hom.” Ds…
Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
Rumatoïede outo-immuunsiekte (ROS) Hierdie artikel bied informasie vanuit Kroniese Kronieke se voortgaande navorsing oor die persoonlike ervaring van kroniese siekte met die fokus op selfbestuur, versorger-ondersteuning, professionele begeleiding en die werks- en gemeenskapsruimtes waarin mense met kroniese siektes leef. Vanuit ’n waardegedrewe raamwerk…
Deur Mariëtte Odendaal
“Hier gaan dit oor die pyn en onverwerkte trauma wat volgens navorsing outomaties oorgedra word van ’n vorige na ’n volgende geslag. Generatiewe pakkies van pyn word dus van geslag na geslag oorgedra indien die verwonde ouers nie die toerusting ontvang het om hul trauma mee te verwerk nie.” Prof Wentzel Coetzer…
Deur Mariëtte Odendaal
“Lidmate moet weet dat enige trauma ’n begin en ’n einde het – dat dit hulle baie sal baat om deur ’n proses begelei te word om die trauma te verwerk en dat daar beslis hóóp is deur middel van die regte keuses en jou geloof in God.” Dr Ben Joubert…
Deur dr Suzanne van der Merwe, besigheidshoof en woordvoerder van Kroniese Kronieke
“Die navorsing van Kroniese Kronieke werp lig op die ander kant van die spektrum, naamlik van siekte, siekwees en die ervaring daarvan as daaglikse werklikheid. Vir baie mense is dit ʼn pynlike realiteit – liggaamlik, psigies en geestelik – om deur die trauma…
Deur Mariëtte Odendaal
“Kroniese Kronieke bevorder bewusmaking en verskaf inligting aan kroniese siek persone, hulle familie, versorgers, die algemene publiek en professionele mense.” Dr Suzanne van der Merwe Besigheidshoof en Woordvoerder Kroniese Kronieke Baie van ons ken iemand wat aan ’n kroniese siekte ly en is bewus van die uitdagings wat daarmee…
Deur Mariëtte Odendaal
DIDASKO beteken “om te leer” en is die nuwe VBO-handelsmerk van die NG Kerk Vrystaat onder leiding van Bedieningsbegeleiding. Dit bied ’n vars, dinamiese ruimte waar ons sáám kan leer, groei en mekaar toerus vir diens in God se wêreld. Die eerste onderwerp, Verantwoordelike hermeneutiek in die 21ste eeu, is via zoom…
Deur Mariëtte Odendaal
DIDASKO beteken “om te leer” en is die nuwe VBO-handelsmerk van die NG Kerk Vrystaat onder leiding van Bedieningsbegeleiding. Dit bied ’n vars, dinamiese ruimte waar ons sáám kan leer, kan groei en mekaar kan toerus vir diens in God se wêreld. Die eerste onderwerp, Verantwoordelike hermeneutiek in die 21ste eeu, is…
Deur dr Leon M Foot, uitvoerende amptenaar van Bedieningsbegeleiding
Die afgelope Dinsdag 19 Augustus 2025 was 'n vreugdevolle dag in die Vrystaat. Op hierdie dag het Didasko amptelik die lig gesien. Didasko is die handelsnaam waaronder VBO in die Vrystaat voortaan aangebied gaan word. Die Griekse woord, didasko, beteken om te leer. En dit is…
Deur ds Cobus Hamman, sameroeper van die VBO Netwerk
Deur ds Christo Weideman, voorsitter: Sinodale Taakspan Kerkorde (STK)
Neem lees ... die Kerkorde Neem lees ... die Bybel Neem lees ... die Koerant/Nuus Dit was die volgorde waarin die temas van die afgelope VBO-kursus by Moolmanshoek plaasgevind het ... en tong-in-die-kies is daar gespot en gesê dis mos die volgorde waarin die STK-voorsitter se…
Deur Mariëtte Odendaal
Vanaf 2 tot 4 September bied die NG Kerk Vrystaat se kantoor vir Bedieningsbegeleiding ’n werkswinkel aan as deel van hul Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) vir leraars. Vanjaar se tema is “Neem, lees!” en die geleentheid vind op die gasteplaas Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat plaas. Hierdie werkswinkel beloof om baie insiggewend en verrykend…
