Netwerk
Ekologie
Klimaatkrisis
18 Januarie 2021
’n Somber toekoms staar die aarde en alle lewe daarop in die gesig omdat mense nie ag slaan op waarskuwings oor biodiversiteitsverlies en die klimaatkrisis nie. Indien mense…
Watter geskenk om te gee?
Watter geskenk om te gee?
Ons roeping as kerk sluit onder andere in om ‘n kontra-kultuur te skep vir die lewe. Dit sluit in ander waardes, leefstyl en lewensuitkyk. Die…
Ons gemeente wil herwin, maar hoe gemaak?
Nadat tien van die NG Kerk Vrystaat se sinodale kantoorpersoneel op Vrydag 23 September na die Waste Pickers Association by die noordelike stortingsterrein van Bloemfontein uitgereik het, is daar op verskeie mediaplatforms,…
Ons onontbeerlike Ekologie Netwerk
Die kerk se getuieniskrag is in gedrang as ons nie meer daarin kan slaag om ’n boodskap van hoop, nuwe moontlikhede en verwagting by mense te kan laat nie.
Ds…
Plastiekvrye Julie
14 Julie 2023
Dis nooit te laat om daarop te begin fokus om met minder plastiek in jou lewe klaar te kom nie. Getuienisaksie (Wes-Kaap) se Taakspan Ekologie het op…
Plastiekvrye Julie, maar wat van die res van die jaar?
28 Julie 2023
Kom ons sit skouer aan die wiel en gaan kyk op die Taakspan Ekologie se webblad wat jy alles kan doen om aktief by te dra om…
Een ete per naweek sonder vleis – vegetariese rooilensiesop
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 11 Augustus 2023
Tydens die Groenspan van Wes-Kaap se onlangse kuier by eko-teoloog, David Botha en sy vrou, Estelle, op Tulbaghweg, is hulle met ’n heerlike…
Kuzipa Nalwamba: ’n Afrika-perspektief op koinonia
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 1 September 2023
David Botha, eko-korrespondent van Getuienisaksie NG Kerk Wes-Kaapland, deel hierdie week met ons ’n besondere bydrae oor die eko-teoloog Kuzipa Nalwamba. Botha se…
Internasionale Dag vir die Bewaring van die Osoonlaag
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 15 September 2023
Die osoonlaag, 'n brose skild van gas, beskerm die aarde teen die skadelike gedeelte van sonstrale en help sodoende om lewe op ons…
SANParke bied GRATIS besoeke in Nasionale Parkeweek
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 8 September 2023
Sal dit nou die Bontebok-, Camdebo-, of Karoo Nasionale Park wees? Maak seker dat jy nie hierdie gulde geleentheid misloop nie! Hier is…