Skip to content Skip to footer
Nuus
  • HELP ONS OM DIE BOEREVERENIGINGS TE HELP! VRYSTAAT-BRANDE | HOOPFONDS | ONS KORT JOU HULP! | NG KERK VRYSTAAT | Nedbank | Tjekrekening: 1178 097 218 | Takkode: 198765 | VERWYSING: VS-Brande | Navrae: Diens van Barmhartigheid Ds De la Harpe le Roux 083 232 1051 / dlh@ngkvs.co.za
  • HELP ONS OM DIE BOEREVERENIGINGS TE HELP! VRYSTAAT-BRANDE | HOOPFONDS | ONS KORT JOU HULP! NG KERK VRYSTAAT | Nedbank | Tjekrekening: 1178 097 218 | Takkode: 198765 | VERWYSING: VS-Brande | Navrae: Diens van Barmhartigheid Ds De la Harpe le Roux 083 232 1051 / dlh@ngkvs.co.za
  •  

WELKOM BY

Vrypos

‘n Digitale tweeweeklikse en toepaslike nuusblad wat relevante kommunikasie en bemarking aan leraars, gemeentes en ander belangstellendes bied.

Die nuusblad word ontwerp volgens die kerklike jaar en word slegs gedurende die skoolkwartale uitgereik.

Kom loer, lees en leer!

Stuur enige nuusgebeure, bydraes of inligting voor 12:00 Woensdae na cmclean@ngkvs.co.za

 

Teken in | Vrypos

*Tweeweeklikse Nuusbrief van die NG Kerk Vrystaat

116 | Maatskaplike NOODLYN