Skip to content Skip to footer

Leraars sal 25 VBO -punte kry

10 – 12 Junie 2025 | Predikante Stilwordkans | Amanzi | ‘n fluistering in die windstilte | 1 Konings 16

Boodskapdraers

Adrie Potgieter

Tom Smith 

Ina Gouws

Willie Nel

Cobus van Coller

Gideon van der Watt

Marelé Venter

Louwrens Scheepers

Hanneke Lubbe

Mzwandile Molo

Sanré Benade

Schalk van Heerden

Kampvuurkuier

Christof van den Berg

Frank Opperman (Reünie)

Rekreasie-keuses

Boogskiet 

Birdwatching 

Drumming 

Kort staproete 

Vlieghengel 

Wildbesigtigingsritte

Rekreasie-aktiwiteite

Hoe werk die Rekreasie-keuses?

  • Elke persoon kan een rekreasie-aktiwiteit kies vir Dinsdag, 10 Junie en een vir Woensdag, 11 Junie, gebaseer op hul eie belangstellings en behoeftes.
  • Deelname aan die aktiwiteite word sterk aanbeveel vir ’n onvergeetlike ervaring.

Beskikbare Rekreasie-aktiwiteite

  • Boogskiet 
  • Birdwatching (bring asseblief jou verkyker saam)
  • Drumming 
  • Kort staproete 
  • Vlieghengel (bring asseblief eie toerusting saam)
  • Wildbesigtigingsritte

Registrasie

Sluitingsdatum vir die registrasie

30 Mei 2025

Inskrywingsfooi

R 500 per persoon

Inskrywingsfooi sluit verblyf, etes, vermaak en rekreasie in.

Bankbesonderhede

NEDBANK

Tjekrekening: 1178 097 218

Takkode: 198765

Verwysing: PSGemeente naam / PSNaam

(voorbeeld: PSPellissier of PSPieter)

Hoe werk die registrasie vorm?

Vul die onderstaande Registrasievorm volledig in.

Neem asseblief kennis dat slegs die eerste persoon se e-posadres al die inligting sal ontvang.

Registrasievorm


Reiskoste

Slegs bywoners wat verder as 100 km radius van Amanzi Private Game Reserve reis mag reiskoste eis indien.

Sluitingsdatum vir reiskoste eis 

20 Junie 2025

Reiskostevorm


Navrae

daf@ngkvs.co.za | 051 406 6700