Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

“God. He orchestrates my success story.”

Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Kuratorium, NG Kerk Vrystaat Oor ’n onverwagse soli Deo Gloria, onbeskryflike vreugde en teologiese opleiding. “God. He orchestrates my success story.” Haar antwoord hét verras. Want die vraag was gewoon: “What has been the most important factor contributing to your learning and development at this institution?” Die…

Read More

“Ek het u dissipels gevra, maar hulle kon (nie)…” Oor teologiese opleiding in 2024 en verder

  Die jaarlikse Kuratoriumvergadering van die NG Kerk Vrystaat het op Maandagoggend, 13 November 2023 geopen met ‘n oordenking van ‘n ontmoeting tussen Jesus en ‘n besorgde pa, en Dinsdagaand op ‘n hoogtepunt met die legitimasie en erediens in ‘n vol Bainsvlei NG Kerk afgesluit. Wat was die belangrikste uitkomste van vanjaar se vergadering? Vyf…

Read More

Verhouding maak die verskil (veilig)

Toe ons Dinsdagoggend as dagbestuur van die Kuratorium reflekteer op die vorige dag se ontmoetings en intense gesprekke oor teologiese opleiding, was dít die wyse woorde van ds Peet Louw van Riebeeckstad en voorsitter van ons Steunspan Diverse Opleidingsbane: “Dit is as mense mekaar ontmoet en in die oë kyk, dat kop-goeters in jou hart…

Read More

Veilige ruimte?

Teologiese dag, Februarie 2019. ‘n Hele liturgie geskryf ter bewusmaking van vrouegeweld in ons land. Oomblikke wat my aangryp, die verhaal van Tamar… gesprekke oor hoe ons ruimtes moet maak in die Kerk vir hierdie vroue. Ek – en ek is oortuig dat ek nie die enigste vrou daar was met ‘n storie nie – voel die gesprek…

Read More