Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ontmoet ons 2025-gelegitimeerdes

Deur Mariëtte Odendaal Op 18 November het ons Kuratorium van die NG Kerk Vrystaat een nuwe teologiestudent, Jackie Smith (tans diensleraar), asook twee colloquium doctum-kandidate, Stéfan Coetzee en Flippie Kotzé, met leraarsbevoegdheid gelegitimeer.  Hiermee wil ons hulle in ons sinode verwelkom en hulle ook aan julle voorstel. Jacqueline Smith  |  NG Kerk Vrystaat, Fakulteit Teologie…

Read More

Jesus – kontekstueel, besonders en gewoon

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: “Acta Theologica”, Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van die Vrystaat (UV) Een van die belangrike vaardighede wat ’n teologiestudent moet aanleer, is om “kontekstueel” te wees.  ’n Tipiese vraag in ’n werkstuk sal wees: “Pas … toe in jou konteks / ’n gemeente se konteks vandag.”  Studente moet ook…

Read More

Hoop vir almal!

Deur prof John Klaasen, Dekaan: Fakulteit Teologie en Religie, UV “Hoop en Groei” is deel van die visie van die UV se Fakulteit Teologie en Religie.  Hierdie visie word onder andere verwesenlik deur gesamentlike inisiatiewe met die Vrije Universiteit (VU), Amsterdam. Hierdie inisiatiewe val binne die samewerkingsooreenkoms tussen die VU en die UV. Die eerste…

Read More

Die volgende stap

Deur Nielbert Mostert, meestersgraad-student, Fakulteit Teologie en Religie, UV Jaarliks registreer talle studente om Teologie aan die UV te kom studeer. Die studente kom uit verskeie kerkgenootskappe en agtergronde. Sommige skryf in vir die gevorderde diploma, ander vir die BDiv-graad, nog ander vir nagraadse studie. Tydens hierdie jaar se herfs-gradeplegtigheid is die volgende grade toegeken: Hoër…

Read More

Tussen eksamen en Eksodus: God se getrouheid in die spanningsveld van studentwees

Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies Ons kampusse leef stil. Jy hoor nie meer die gelag uit koshuiskombuise of die klanke van eerstejaars op ’n sportveld nie. Dis eksamentyd. En oral is daar studente wat hard probeer om hul kennis, hul tyd en hul energie te balanseer. Dis ’n seisoen van druk, verwagting…

Read More

Waar is U, Here?

Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies ’n Fiktiewe korrespondensie tussen twee studente wat handel oor die alledaagse geestelike vrese van studente. BRIEF 1 Luan aan Karla Liewe Karla Ek hoop daar skyn vandag ’n sonstraal op jou studeertafel by die koshuis. Ek weet dis al weer eksamentyd, maar ek moes eenvoudig vir jou…

Read More

#Imagine 2025

Deur dr Lyzette Hoffman, Dekaanskantoor: Fakulteit Teologie en Religie, UV Agtien teologie-studente het die 4de April opgewonde vertrek na die Nampo-terrein buite Bothaville vir die jaarlikse #Imagine ervaring. #Imagine is ’n “kamp” vir Christen tieners wat tieners wil inspireer en toerus.  Ongeveer 800 tieners vanuit die Vrystaat, Noord-Kaap, Noord-Wes en Gauteng het die geleentheid bygewoon.…

Read More

Teologiese Dag 2025

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV Nuwe studente in die Fakulteit Teologie en Religie is op 10 Februarie hartlik verwelkom. Die verwelkoming vorm deel van die jaarlikse Teologiese Dag met ’n gesamentlike erediens vir studente en dosente en ’n gasspreker wat ’n kontekstuele teologiese tema aanroer. Met die…

Read More

“God. He orchestrates my success story.”

Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Kuratorium, NG Kerk Vrystaat Oor ’n onverwagse soli Deo Gloria, onbeskryflike vreugde en teologiese opleiding. “God. He orchestrates my success story.” Haar antwoord hét verras. Want die vraag was gewoon: “What has been the most important factor contributing to your learning and development at this institution?” Die…

Read More

Hoop, vergifnis en profetiese getuienis in reaksie op armoede

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV “Ons dade moet dít uitdruk waarvoor ons hoop,” het aartsbiskop Thabo Makgoba die gehoor mee aangespoor tydens die Tutu-Jonker Gedenklesing by die Fakulteit Teologie en Religie op 23 Oktober 2024. Aartsbiskop Makgoba het verskeie ere-doktorsgrade, onder andere van die Universiteit van die…

Read More

Nagraadse teologiese studiegeleenthede by die Universiteit van die Vrystaat

Deur ds Marlene Oosthuizen, program-direkteur van die Fakulteit Teologie en Religie, UV Nagraadse studie in teologie bied jou die  geleentheid om jou kennis en vaardighede in ’n spesialiteitsveld betekenisvol te verdiep. Hierdie gevorderde vlak van opleiding dien as 'n katalisator vir professionele, persoonlike en geestelike groei, wat ook ’n impak het op jou loopbaan en…

Read More

Thursdays in Black – ‘n Christelike getuienis teen geslagsgebaseerde geweld

Deur dr Nina Müller van Velden, Departement Ou en  Nuwe Testament, UV Elke Donderdag, regoor die wêreld, is daar Christene wat doelbewus kies om swart uitrustings te dra. Dikwels ook met ‘n aansteek-knopie waarop die woorde “Thursdays in Black – Towards a world without rape and violence” verskyn. Ook in Suid-Afrika neem Christene uit verskeie…

Read More

Die ewige student

Deur dr Lyzette Hoffman, Departement Praktiese en Missionale Teologie, geloofsvorming van tieners en studente Teologiese opleiding is ‘n belangrike saak vir die kerk. Verskeie debatte is al op Sinodale vlak hieroor gevoer en besluite geneem. Anders as baie ander studierigtings, gaan dit in teologiese opleiding nie net oor die versameling van kennis nie. Dit gaan…

Read More

Om ander te sien

Deur dr Lyzette Hoffman, betrokke by Geloofsvorming en Jeugbediening in die Departement Praktiese en Missionale Teologie Twintig opgewonde teologie-studente vertrek op 19 Maart na Nampopark, Bothaville vir #Imagine. Hierdie jaarlikse jeugkamp lok honderde tieners vanuit die Vrystaat, die Noord-Kaap en Noordwes. Om presies te wees was daar 1175 kampers uit 58 dorpe, van 165 kerke.…

Read More

Teologiese Dag 2024

Deur dr Nina Müller van Velden, dosent: Nuwe Testament, Departement Ou en Nuwe Testamentiese Studies aan die Universiteit van die Vrystaat Op 12 Februarie 2024 het die Fakulteit Teologie en Religie (FTR), Universiteit van die Vrystaat, die akademiese jaar afgeskop met die gebruiklike Teologiese Dag: ‘n Ontmoeting van spiritualiteit, aanbidding en kritiese gesprek aan die…

Read More

“Ek het u dissipels gevra, maar hulle kon (nie)…” Oor teologiese opleiding in 2024 en verder

  Die jaarlikse Kuratoriumvergadering van die NG Kerk Vrystaat het op Maandagoggend, 13 November 2023 geopen met ‘n oordenking van ‘n ontmoeting tussen Jesus en ‘n besorgde pa, en Dinsdagaand op ‘n hoogtepunt met die legitimasie en erediens in ‘n vol Bainsvlei NG Kerk afgesluit. Wat was die belangrikste uitkomste van vanjaar se vergadering? Vyf…

Read More

Seminariumafsluiting 2022

Op Woensdag, 26 Oktober, het die seminariumprogram vir alle NG studente van 2022 tot ‘n einde gekom.  Die seminarium, wat deur die jaar sorg vir kerk-eie opleiding onder die studente, het op ‘n hoogtepunt afgesluit te Berg-en-Dal Gemeente.  Die studente, saam met die steunspanne sowel as sommige dosente, het saam die geleentheid bygewoon waar daar…

Read More

Nuwe ooreenkoms met UV oor Teologiese Opleiding

“Ons bring verskillende vaardighede en vermoëns na hierdie vennootskap” (Prof Francis Petersen, Rektor van die UV) Die afgelope Dinsdagaand 23 Augustus 2022 is ‘n nuwe ooreenkoms tussen die NG Kerk Vrystaat en die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor teologiese opleiding onderteken. Sedert die totstandkoming van ‘n teologiese fakulteit aan die destydse UOVS (1980), is die…

Read More