Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: “Acta Theologica”, Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van die Vrystaat (UV)
Een van die belangrike vaardighede wat ’n teologiestudent moet aanleer, is om “kontekstueel” te wees. ’n Tipiese vraag in ’n werkstuk sal wees: “Pas … toe in jou konteks / ’n gemeente se konteks vandag.” Studente moet ook…
Deur prof Kobus Schoeman,navorsingsgenoot in die Departement Praktiese en Missionale Teologie aan die UV
Die “Dutch Reformed Church in Botswana” (DRCB) is die oudste susterkerk van die NG Kerk buite die grense van Suid-Afrika. Die DRCB is oor twee jaar 150 jaar oud. Die sinodes van die Vrystaat en Noord-Kaapland het ’n lang verbintenis met…
By Dr Daniel Andrew, Department Practical and Missional Theology, UFS
Dr Daniël Andrew, Department Practical and Missional Theology, is a member of the Commission of Faith and Order of the World Council of Churches since 2024. He is also one of five members that represent the World Pentecostal Fellowship on the Commission, and the Africa…
Deur dr Nina Müller van Velden, dosent in Nuwe Testamentiese Studies, Fakulteit Teologie en Religie, UV
Nuuskierigheid en leergierigheid loop hand aan hand. Dit was juis my eie nuuskierigheid oor die tekste van die Nuwe Testament wat my paadjie gerig het na die akademie, en wat my betrokkenheid in die bediening verryk het. Nagraadse studie…
Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur van “Acta Theologica” en Dekaanskantoor van die Fakulteit Teologie en Religie, UV
Studente meld vanuit verskillende agtergronde vir teologiese studie aan. Sommige wil eendag voltyds in die bediening staan, ander wil by ’n nie-regeringsorganisasie (NRO) gaan werk, nog ander oorweeg dalk om navorsing te doen of in die akademie…
Deur prof John Klaasen, Dekaan: Fakulteit Teologie en Religie, UV
“Hoop en Groei” is deel van die visie van die UV se Fakulteit Teologie en Religie. Hierdie visie word onder andere verwesenlik deur gesamentlike inisiatiewe met die Vrije Universiteit (VU), Amsterdam. Hierdie inisiatiewe val binne die samewerkingsooreenkoms tussen die VU en die UV. Die eerste…
By Lethabo Machabaphala, marketer for the Faculty of Theology and Religion, UV
This Mandela Day, the Faculty of Theology and Religion didn’t just honour a legacy - we lived it. On the 18th of July, in partnership with the UFS Library, Makerspace, and Financial Planning Law we helped launch a brand-new library at the Heidedal…
Deur Nielbert Mostert, meestersgraad-student, Fakulteit Teologie en Religie, UV
Jaarliks registreer talle studente om Teologie aan die UV te kom studeer. Die studente kom uit verskeie kerkgenootskappe en agtergronde. Sommige skryf in vir die gevorderde diploma, ander vir die BDiv-graad, nog ander vir nagraadse studie. Tydens hierdie jaar se herfs-gradeplegtigheid is die volgende grade toegeken: Hoër…
Deur prof Jan-Albert van den Berg, Departement Praktiese en Missionale Teologie, UV
My kantoordeur word toegetrek ...
’n Klein pastorale simfonie ... Op 30 Junie vanjaar trek ek my kantoordeur ná 22 jaar se diens aan die Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat, agter my toe. Die drie skilderye van die bekende Suid-Afrikaanse priester-skilder Frans Claerhout,…
Deur dr Nina Müller van Velden, dosent in Nuwe Testament aan die Fakulteit Teologie en Religie, UV.
In ’n onlangse nagraadse klasaanbieding is ek deel van ’n gesprek oor deeglike preek-voorbereiding – daardie proses waarbinne ’n prediker vingers skuur met die Bybeltekste in verskillende vertalings, selfs verskillende tale (as Hebreeus en Grieks deel van jou…
Deur dr Lyzette Hoffman, Dekaanskantoor: Fakulteit Teologie en Religie, UV
Die dosente aan die Fakulteit Teologie en Religie is op verskillende wyses betrokke in die samelewing. Sommige as leraars in gemeentes, of met private spreekkamers vir pastorale berading. Ander doen navorsing vir die Algemene Sinode of is betrokke by projekte soos prof Henco van der…
Deur dr Lyzette Hoffman, Dekaanskantoor: Fakulteit Teologie en Religie, UV
Agtien teologie-studente het die 4de April opgewonde vertrek na die Nampo-terrein buite Bothaville vir die jaarlikse #Imagine ervaring. #Imagine is ’n “kamp” vir Christen tieners wat tieners wil inspireer en toerus. Ongeveer 800 tieners vanuit die Vrystaat, Noord-Kaap, Noord-Wes en Gauteng het die geleentheid bygewoon.…
Deur prof Juanita Meyer, Departement Praktiese en Missionale Teologie, UV
Vir die afgelope ses jaar het ek die voorreg gehad om nie net noue bande te vorm met die personeel van Marthie du Plessis Skool en Engo Jeug nie, maar ook om my voorgraadse pastorale studente op ’n besondere reis te neem, na die verhale…
Deur prof Lodewyk Sutton, Departementshoof
Departement Ou- en Nuwetestamentiese Studies, Fakulteit Teologie en Religie, UV
In die laaste paar jaar het daar ’n groot aantal nuwe publikasies die lig gesien rakende die nuutste navorsing oor die profetiese literatuur in die Ou Testament. Om net ’n paar nuttige publikasies te noem: daar is dié van James D.…
Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV
Nuwe studente in die Fakulteit Teologie en Religie is op 10 Februarie hartlik verwelkom. Die verwelkoming vorm deel van die jaarlikse Teologiese Dag met ’n gesamentlike erediens vir studente en dosente en ’n gasspreker wat ’n kontekstuele teologiese tema aanroer. Met die…
Deur dr Nina Müller van Velden, Departement Ou en Nuwe Testamentiese Studies, Fakulteit Teologie en Religie, UV
Die akademiese jaar beweeg spoedig einde se kant toe. Die kampus raak al hoe stiller en die verkeer al hoe minder. Namate die laaste nasienwerk afgehandel word, raak die vooruitsig van rus toenemend ’n werklikheid. Te midde van…
By prof Zoro Dube, head of Department of Religion Studies, UFS
The study of religion - its permutations, influence and intersectionality with other social sciences such as politics, economy and culture has been a fascinating topic of discussion that lured, baited me to the academic field of religion and theology. I come from a reformed…
Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV
“Ons dade moet dít uitdruk waarvoor ons hoop,” het aartsbiskop Thabo Makgoba die gehoor mee aangespoor tydens die Tutu-Jonker Gedenklesing by die Fakulteit Teologie en Religie op 23 Oktober 2024. Aartsbiskop Makgoba het verskeie ere-doktorsgrade, onder andere van die Universiteit van die…
Deur prof Kobus Schoeman, Departement Praktiese en Missionale Teologie, UV
Die Algemene Sinode besluit in Oktober 1978 om ’n derde teologiese fakulteit aan die Universiteit van die Vrystaat te vestig. Ek sit as ’n eerstejaarstudent in die galery van die Sinodale Sentrum in Bloemfontein toe die besluit geneem word. Dit is vir my die begin…
Deur ds Marlene Oosthuizen, program-direkteur van die Fakulteit Teologie en Religie, UV
Nagraadse studie in teologie bied jou die geleentheid om jou kennis en vaardighede in ’n spesialiteitsveld betekenisvol te verdiep. Hierdie gevorderde vlak van opleiding dien as 'n katalisator vir professionele, persoonlike en geestelike groei, wat ook ’n impak het op jou loopbaan en…
Deur dr Annéli Machin, Departement Ou en Nuwe Testamentiese Studies, UV
“Dit is Grieks vir my!” Die meeste van ons ken hierdie uitdrukking wat ons gewoonlik op spreekwoordelike wyse gebruik wanneer iets vir ons moeilik of onverstaanbaar is. Dit is ook 99% van die tyd mense se reaksie wanneer hulle hoor dat ek ʼn dosent…
Deur prof Henco van der Westhuizen, Dosent in Sistematiese Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat
2025 merk 'n Ekumeniese Jaar op die Pelgrimstog van Geregtigheid, Versoening en Eenheid. Sedert 27 Junie 2016 is die NG Kerk weer ’n volle lid van die Wêreldraad van Kerke; dit nadat die NG Kerk in 1961 besluit het…
Deur dr Nina Müller van Velden, Departement Ou en Nuwe Testament, UV
Elke Donderdag, regoor die wêreld, is daar Christene wat doelbewus kies om swart uitrustings te dra. Dikwels ook met ‘n aansteek-knopie waarop die woorde “Thursdays in Black – Towards a world without rape and violence” verskyn. Ook in Suid-Afrika neem Christene uit verskeie…
Deur ds Janke Hurter, jeugleraar van NG Gemeente Berg-en-Dal
Op reis saam met … : Wat behels my studie? Ek is tans die jeugleraar by NG Berg-en-Dal waar ek saam met twee ander kollegas die gemeente bedien. Ek is hoofsaaklik verantwoordelik vir die Jeugbediening van die gemeente. Terselfdertyd is ek ook besig met nagraadse studie…
By prof John Klaasen,
Dean of the Faculty of Theology and Religion, UFS
Dear friends As the winter starts to set its nest in the Free State, we can look forward to an interesting political and social climate. Like winter, the next few weeks will keep us alert, on the look out and expectant of what the…
Deur dr Martin Laubscher,
Departement Praktiese en Missionale Teologie, UV
Van al die groepe studente waarmee ’n mens deur die loop van die jaar te make kry, is die jaarlikse ontmoeting met die studente vir die Nagraadse Diploma in Teologie (Postgraduate Diploma in Theology) ’n groot gunsteling onder menige van ons. Daar is talle fasette rakende…
Deur dr Lyzette Hoffman,
Departement Praktiese en Missionale Teologie, geloofsvorming van tieners en studente
Teologiese opleiding is ‘n belangrike saak vir die kerk. Verskeie debatte is al op Sinodale vlak hieroor gevoer en besluite geneem. Anders as baie ander studierigtings, gaan dit in teologiese opleiding nie net oor die versameling van kennis nie. Dit gaan…
By dr Jacob Mokhutso,
Acting Head of the Department of Religion Studies, University of the Free State
The Faculty of Theology and Religion at the University of the Free State has four departments: Old Testament and New Testament Studies, Historical and Constructive Theology, Practical and Missional Theology, and Religion Studies. I am writing about the…
Deur dr Lyzette Hoffman,
betrokke by Geloofsvorming en Jeugbediening in die Departement Praktiese en Missionale Teologie
Twintig opgewonde teologie-studente vertrek op 19 Maart na Nampopark, Bothaville vir #Imagine. Hierdie jaarlikse jeugkamp lok honderde tieners vanuit die Vrystaat, die Noord-Kaap en Noordwes. Om presies te wees was daar 1175 kampers uit 58 dorpe, van 165 kerke.…
By dr Calvin Ullrich, Senior Lecturer in Interdisciplinary Theology in the Department of Historical and Constructive Theology at the University of the Free State
This week we want to introduce one of our new lecturers in the Department of Historical and Constructive Theology, Dr Calvin Ullrich. From September 2023 he took up his new position…
Deur dr Nina Müller van Velden, dosent: Nuwe Testament, Departement Ou en Nuwe Testamentiese Studies aan die Universiteit van die Vrystaat
Op 12 Februarie 2024 het die Fakulteit Teologie en Religie (FTR), Universiteit van die Vrystaat, die akademiese jaar afgeskop met die gebruiklike Teologiese Dag: ‘n Ontmoeting van spiritualiteit, aanbidding en kritiese gesprek aan die…
