Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Jesus – kontekstueel, besonders en gewoon

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: “Acta Theologica”, Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van die Vrystaat (UV) Een van die belangrike vaardighede wat ’n teologiestudent moet aanleer, is om “kontekstueel” te wees.  ’n Tipiese vraag in ’n werkstuk sal wees: “Pas … toe in jou konteks / ’n gemeente se konteks vandag.”  Studente moet ook…

Read More

Hoop vir almal!

Deur prof John Klaasen, Dekaan: Fakulteit Teologie en Religie, UV “Hoop en Groei” is deel van die visie van die UV se Fakulteit Teologie en Religie.  Hierdie visie word onder andere verwesenlik deur gesamentlike inisiatiewe met die Vrije Universiteit (VU), Amsterdam. Hierdie inisiatiewe val binne die samewerkingsooreenkoms tussen die VU en die UV. Die eerste…

Read More

Die volgende stap

Deur Nielbert Mostert, meestersgraad-student, Fakulteit Teologie en Religie, UV Jaarliks registreer talle studente om Teologie aan die UV te kom studeer. Die studente kom uit verskeie kerkgenootskappe en agtergronde. Sommige skryf in vir die gevorderde diploma, ander vir die BDiv-graad, nog ander vir nagraadse studie. Tydens hierdie jaar se herfs-gradeplegtigheid is die volgende grade toegeken: Hoër…

Read More

#Imagine 2025

Deur dr Lyzette Hoffman, Dekaanskantoor: Fakulteit Teologie en Religie, UV Agtien teologie-studente het die 4de April opgewonde vertrek na die Nampo-terrein buite Bothaville vir die jaarlikse #Imagine ervaring. #Imagine is ’n “kamp” vir Christen tieners wat tieners wil inspireer en toerus.  Ongeveer 800 tieners vanuit die Vrystaat, Noord-Kaap, Noord-Wes en Gauteng het die geleentheid bygewoon.…

Read More

Teologiese Dag 2025

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV Nuwe studente in die Fakulteit Teologie en Religie is op 10 Februarie hartlik verwelkom. Die verwelkoming vorm deel van die jaarlikse Teologiese Dag met ’n gesamentlike erediens vir studente en dosente en ’n gasspreker wat ’n kontekstuele teologiese tema aanroer. Met die…

Read More

Hoop, vergifnis en profetiese getuienis in reaksie op armoede

Deur dr Lyzette Hoffman, uitvoerende redakteur: Acta Theologica, Fakulteit Teologie en Religie, UV “Ons dade moet dít uitdruk waarvoor ons hoop,” het aartsbiskop Thabo Makgoba die gehoor mee aangespoor tydens die Tutu-Jonker Gedenklesing by die Fakulteit Teologie en Religie op 23 Oktober 2024. Aartsbiskop Makgoba het verskeie ere-doktorsgrade, onder andere van die Universiteit van die…

Read More

Nagraadse teologiese studiegeleenthede by die Universiteit van die Vrystaat

Deur ds Marlene Oosthuizen, program-direkteur van die Fakulteit Teologie en Religie, UV Nagraadse studie in teologie bied jou die  geleentheid om jou kennis en vaardighede in ’n spesialiteitsveld betekenisvol te verdiep. Hierdie gevorderde vlak van opleiding dien as 'n katalisator vir professionele, persoonlike en geestelike groei, wat ook ’n impak het op jou loopbaan en…

Read More

Thursdays in Black – ‘n Christelike getuienis teen geslagsgebaseerde geweld

Deur dr Nina Müller van Velden, Departement Ou en  Nuwe Testament, UV Elke Donderdag, regoor die wêreld, is daar Christene wat doelbewus kies om swart uitrustings te dra. Dikwels ook met ‘n aansteek-knopie waarop die woorde “Thursdays in Black – Towards a world without rape and violence” verskyn. Ook in Suid-Afrika neem Christene uit verskeie…

Read More

Die ewige student

Deur dr Lyzette Hoffman, Departement Praktiese en Missionale Teologie, geloofsvorming van tieners en studente Teologiese opleiding is ‘n belangrike saak vir die kerk. Verskeie debatte is al op Sinodale vlak hieroor gevoer en besluite geneem. Anders as baie ander studierigtings, gaan dit in teologiese opleiding nie net oor die versameling van kennis nie. Dit gaan…

Read More

Om ander te sien

Deur dr Lyzette Hoffman, betrokke by Geloofsvorming en Jeugbediening in die Departement Praktiese en Missionale Teologie Twintig opgewonde teologie-studente vertrek op 19 Maart na Nampopark, Bothaville vir #Imagine. Hierdie jaarlikse jeugkamp lok honderde tieners vanuit die Vrystaat, die Noord-Kaap en Noordwes. Om presies te wees was daar 1175 kampers uit 58 dorpe, van 165 kerke.…

Read More

Teologiese Dag 2024

Deur dr Nina Müller van Velden, dosent: Nuwe Testament, Departement Ou en Nuwe Testamentiese Studies aan die Universiteit van die Vrystaat Op 12 Februarie 2024 het die Fakulteit Teologie en Religie (FTR), Universiteit van die Vrystaat, die akademiese jaar afgeskop met die gebruiklike Teologiese Dag: ‘n Ontmoeting van spiritualiteit, aanbidding en kritiese gesprek aan die…

Read More