Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

“God. He orchestrates my success story.”

Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Kuratorium, NG Kerk Vrystaat Oor ’n onverwagse soli Deo Gloria, onbeskryflike vreugde en teologiese opleiding. “God. He orchestrates my success story.” Haar antwoord hét verras. Want die vraag was gewoon: “What has been the most important factor contributing to your learning and development at this institution?” Die…

Read More

Seminariumafsluiting 2022

Op Woensdag, 26 Oktober, het die seminariumprogram vir alle NG studente van 2022 tot ‘n einde gekom.  Die seminarium, wat deur die jaar sorg vir kerk-eie opleiding onder die studente, het op ‘n hoogtepunt afgesluit te Berg-en-Dal Gemeente.  Die studente, saam met die steunspanne sowel as sommige dosente, het saam die geleentheid bygewoon waar daar…

Read More

Teologiese studente retreat

Dat die COVID-19 pandemie ‘n impak op elke individu gehad het, en steeds het, is alombekend. Ook ons teologiese studente staar uitsonderlike uitdagings in die gesig in hierdie vreemde jaar. Skielik is die (sorgvrye!) bekende studentelewe verby. Die veelbesproke “nuwe normaal” is ook nou vir die studente ‘n werklikheid. Lesings op die kampus is opgeskort,…

Read More