Deur Mariëtte Odendaal
“Die hele uitreik na Tsumkwe het my geleer dat God nie vasgevang kan word nie; God is net soveel in ’n kerkgebou as wat Hy onder ’n boom in die dorre woestyn is. God is daar waar sy mense is, wie dit ookal is. Tsumkwe het my net weer die waarde van…
Deur Mariëtte Odendaal
Baie van ons wat al so bevoorreg was om op uitreike te kon gaan, weet dat die blootstelling aan medegelowiges van ’n ander kultuur ons insig en begrip van hulle (en hulle van ons) onherroeplik verander; ’n kosbare belewenis wat ons hele geloofservaring telkens verryk. Een van die gelukkige gemeentes wat jaarliks…
“Dis die geregtigheid van God wat moet seëvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.” — Dr Stéphan van der Watt
“Dis die geregtigheid van God wat moet seëvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.” — Dr Stéphan van der Watt
“Dis die geregtigheid van God wat moet seëvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.” — Dr Stéphan van der Watt
“Dis die geregtigheid van God wat moet seëvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.” — Dr Stéphan van der Watt
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Dis die geregtigheid van God wat moet seëvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.” — Dr Stéphan van der Watt
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 16 Augustus 2024
Onderwysers kan 'n kind maak of breek. As jy egter jou klaskamer as die plek beskou wat Christus aan jou toevertrou het om heel te maak, op te hef en kinders in hulself te laat glo en te bemagtig, is dit nie net tot groot seën vir…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, Getuienisaksie, 16 Augustus 2024
“Alleen-sendelinge wat in ’n land en kultuur soos Japan werk, weet wat dit regtig beteken wanneer iemand vir die eerste keer oor die drumpel van ’n kerk stap en ’n erediens bywoon. Dit alleen is ’n wonderwerk wat sendelinge nie gereeld beleef nie, dalk weinig of…
Deur Mariëtte Odendaal
Hoe lyk die wêreldlandskap vandag?
“Christus wou veral kritiese denke aan sy dissipels leer; hy wil ons leer om anders as die wêreld te dink; om nuut te dink … God is besig om sy Kerk as vredemaker uit te stuur terwyl die res van die wêreld net chaos en oorloë raaksien.”…
Oorgeneem uit VrydagNuus, Kaapkerk, 12 Julie 2024
Een van die rykste ervaringe wat ons as Christene kan beleef, is om die mede-gelowiges van ons susterskerke in Afrika beter te leer ken. Deesdae hoef jy egter nie meer na Malawi, Mosambiek of Zimbabwe te reis om hulle te ontmoet nie; hulle is sommer hier in ons…
Afrikaans
English
Article written by Mariëtte Odendaal
Kuunika M’umdima – Light in the darkness
“This celebration has sent a clear message worldwide: as long as the Church of Christ is obedient to the calling and mandate we have in Jesus Christ, the unity of the Body of Christ will become increasingly visible.” Dr William Zulu General Secretary:…
Afrikaans
English
Deur Mariëtte Odendaal
Kuunika M’umdima – Lig in die duisternis
“Hierdie viering het ’n duidelike boodskap oor die hele wêreld gestuur: Solank as wat die Kerk van Christus gehoorsaam is aan die roeping en mandaat wat ons in Jesus Christus het, sal die eenheid van die Liggaam van Christus al hoe meer sigbaar word.”
Dr…
Oorgeneem uit VrydagNuus (Getuienisaksie) Kaapkerk, 31 Mei 2024
“Jou roeping lê nie in Nigerië nie; jou roeping lê aan die voet van Tafelberg.” So het oom David Botha sy roeping ervaar laat een middag in Athlone, Kaapstad, toe hy met ’n vriend op pad was stasie toe om die trein terug te vat…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 17 Mei 2024
Member Care Southern Africa (MCSA) is 'n ondersteuningsorganisasie wat fokus op die versorging van sendelinge, ’n onontbeerlike ondersteuningshulp aan sendelinge in Afrika. “Tydens ons onlangse werkswinkel naby Lilongwe, Malawi het ons gefokus op ’n gekontekstualiseerde Member Care-model vir Afrika, die rol wat die uitgebreide familie in…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 3 Mei 2024
Wat is nou lekkerder as om goed-voel en opwindende nuus van familie te ontvang? En dis presies wat jy sal kry in die jongste CAVA-nuusbrief. Lees van die meer as honderd Bybelstorieboeke wat onlangs aan Sondagskoolonderwysers in Zimbabwe geskenk is; oud-Nehemiah Bible Institute (NBI)-student, Alice Gunda,…
Deur ds Hannes Theron, NetACT-programkoördineerder
(vertaal deur Mariëtte Odendaal)
“Ons leef in uitdagende veranderende tye, en wat ’n voorreg om daarvan deel te kan wees.” So sê ds Hannes Theron, program-koördineerder van Network for African Congregational Theology (NetACT). Dit het 24 jaar gelede op inisiatief van prof Jurgens Hendriks ontstaan en het ten doel om gemeentelike…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 15 Maart 2024
Jy ken mos daardie warm gevoel wat in jou hart opkom as jy met iemand wat jy nie eers geken het nie, later diep geselse kan begin gesels. As dit dan nog oor lands- en kultuurgrense heen gaan, word die ervaring daarvan iets besonders. En as dit dan…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 1 Maart 2024
Wat word van jou as jy nie meer kan werk nie? Dit kan wees as gevolg van verpligte aftrede, siekte of 'n ernstige ongeluk. As jy jou lewe in diens van die kerk gegee het, behoort daar 'n pensioenfonds vir predikante te wees. En dis presies wat ds…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 16 Februarie 2024
“Vir baie jare is sendelinge na Afrika en die res van die Majority World (sien kaart) gestuur, maar ’n merkwaardige verskuiwing het oor die afgelope dekades plaasgevind: Afrika is nie meer die sogenaamde ‘sendingveld’ nie, maar het nou die ‘sturende kontinent’ geword. Afrika het van harvest field to…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 16 Februarie 2024
In Suid-Afrika word ons daagliks met armoede gekonfronteer. Ons sien dit oral rondom ons en word dikwels oorweldig oor waar en hoe ons kan help. As jy boonop sterk bande met ons medegelowiges in Zimbabwe het, raak hul uitdagings jou baie diep. Hier is ’n storie van iemand…
Oorgeneem uit Getuienisaksie, Nuusbrief van die van Zyls - Januarie 2024
Dr Kobus van Zyl, verbonde aan die NG Gemeente Reebok in die Wes-Kaap met opdrag: Missionale Gebedsbediening in Afrika, is ook betrokke by teologiese toerustingskursusse in Suid-Soedan. Hy verleen bystand met die ontwikkeling van die nodige infrastruktuur in afgeleë gebiede om daar mense te…
Deur ds Hannes Theron, NetACT Program-koördineerder
Hannes Theron, program-koördineerder van NetACT, reflekteer oor die Skrywersretraite wat van 30 Oktober tot 10 November verlede jaar by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington aangebied is.
“Wanneer ek terugdink aan die Skrywersretraite, kom dié woorde van Elbert Hubbard by my op: "‘n Enkeling kan nie ’n…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 19 Januarie 2023
CAVA (Christian Audio-Visual Action) se jongste nuusbrief berig dat duisende luisteraars tans in Zimbabwe die goeie nuus oor CAVA en NBI hoor, dat ’n provinsiale polisiekapelaan as nuwe lid in die CAVA-dagbestuur dien en dat Foundation for Farming (FfF) mieliesaadpakke aan CAVA geskenk het. (FfF fokus daarop…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 8 Desember 2023
“God het my deur die opleiding bemoedig. Heelwat van die tien deelnemers wat ek opgelei het, het die Here Jesus as hul persoonlike Redder aangeneem.” So getuig ds Matunda, assessor van ons susterskerk in Mosambiek, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM) se Thumbine Sinode. Ds Riaan Terblanche,…
Oorgeneem uit VrydagNuus, Kaapkerk
Vanjaar se COP 28 (Conference of the Parties) vind in Dubai, Verenigde Arabiese Emirate (VAE) plaas met dr Sultan Al Jaber as hierdie jaar se president. Dit het op 30 November geopen en sal duur tot 12 Desember. COP 28 verwys na die 28ste vergadering van COP van die Verenigde…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 29 November 2023
Dis nie altyd maklik om te erken dat daar hard gewerk sal moet word aan sake wat ons bediening as kerk kniehalter nie; dit verg ’n groot mate van geestelike volwassenheid, eerlikheid en moed. Twee weke gelede is daar ’n seminaar by ons susterkerk in Mosambiek, die…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 17 November 2023
So pleit Ben Marais, nasionale direkteur van Ambassadors Football en een van Getuienisaksie in die Wes-Kaap se gassprekers tydens hul onlangse algemene jaarvergadering. Een van ons gemeenskappe se brandendste vraagstukke is ons vaderlose gesinne, verwaarloosde jeug en gesinsgeweld. Ons kinders het ons nodig. Dringend. En hierin kan iets…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 17 November 2023
Dis altyd vir ons iets besonders as daar van ons susterskerke se predikante nagraads in Suid-Afrika kom studeer. Getuienisaksie ondersteun hierdie studente op verskillende maniere, soos onder andere om die kostes van hul studies en akkommodasie te help dra. Daar is tans drie van ons susterskerk in Malawi,…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 3 November 2023
Dis nie meer vir ons vreemd om Malawiërs hier in die Wes-Kaap raak te loop nie; ons ontmoet hulle in restaurante, by petrolstasies en selfs op universiteit as nagraadse teologiestudente. Op Sondag 29 Oktober was dit ’n aangrypende geleentheid toe ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode…
As jy na die name van die mense op hierdie foto kyk en sien van waar almal kom, sal jy diep geraak word (klik op die skakel aan die einde en sien dit in die artikel). Dit getuig nie net van jarelange verbintenisse in Christus nie, maar ook van ‘n diepe verbondenheid as navolgers van…
Oorgeneem uit Getuienisaksie Kaapkerk, 13 Oktober 2023
Gedurende die laaste week van Augustus vanjaar was ds Stephen Pedro, PSD vir Gemeentegetuienis en bestuurder van ons Kontekstuele Bybelstudie (KBS)-projek op besoek aan Kerk in Actie, Nederland. Kerk in Actie is die dienste-organisasie van die PKN (Protestantse Kerk in Nederland) te Utrecht. Aangesien hulle die hoofborg…
| verskaf: Die nuwe moderator, ds EM Tembo
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 22 September 2023
Dis met ’n warm hart dat ons die nuutverkose kerk-leierskap van ons susterkerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, seën toewens. Op Donderdagaand 7 September is die volgende moderatuurslede verkies: ds EM Tembo (moderator), ds KLC Kaliza (assessor),…
Deur ds Hannes Theron, NetACT Program-koördineerder
Hoe lyk die Afrika wat God wil sien? Hierdie vraag sluit direk aan by die Afrika Unie se indrukwekkende visie vir 2063 met die titel: The Africa we want. ISTEL (Instituto Superior de Teologia Evangėlica no Lubango), ’n ekumeniese teologiese skool in Lubango, Angola, het vanjaar die inisiatief geneem vir…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 15 September 2023
Vanaf 29 Julie tot 4 Augustus was Nico Mostert (PSD: Vennote in Getuienis, NG Kerk Vrystaat) en Daniël de Wet (PSD: Afrika Ekumene, Getuienis-aksie, Wes-Kaapland) tesame met enkele van hul sinodale leiers op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Hul ervaring van hul besoek aan…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 8 September 2023
Vanaf 29 Julie tot 4 Augustus was Nico Mostert (PSD Vennote in Getuienis, NG Kerk Vrystaat) en Daniël de Wet (PSD Getuienisaksie Afrika-Ekumene, Wes-Kaapland) met enkele van hul sinodale leiers op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Die getuienisse van hul besoek aan onder andere…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 15 September 2023
Getuienisaksie (Wes-Kaapland) loop al ’n lang pad met ons susterskerk in Mosambiek en was ook weer onlangs daar op besoek met van ons sinodale Wes-Kaapland- en Vrystaat-kerkleiers. Daarom is dit vir ons belangrik dat ons die geskiedenis van God se groot genade en die rol wat sy…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 8 September 2023
Dr Leon Foot, skriba van die NG Kerk Vrystaat Sinode was tydens die NG Kerk se onlangse besoek aan Malawi deel van die Vrystaat en Wes-Kaapland se sinodale groep van agt wat bevoorreg was om aan dié besondere susterskerk van ons besoek te bring.
Lees meer
| verskaf: Dr…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 1 September 2023
Ná ’n aangrypende reis na die hart van Afrika het ’n groep van agt sinodale leiers van die NG Kerk Sinode Vrystaat en Wes-Kaapland onlangs teruggekeer met gedeelde ervarings en getuienisse van ’n inspirerende besoek aan onder andere ons susterskerk in Zambië, die Reformed Church…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 11 Augustus 2023
Ons Gereformeerde Familie weer byeen in Wellington
Nico Mostert (PSD Vennote in Getuienis) en Daniël de Wet, (PSD Getuienisaksie Afrika Ekumene, Wes-Kaapland) was vanaf 29 Julie tot 4 Augustus op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Saam met hulle was twee kerkleiersgroepe van hul onderskeie…
21 Julie 2023
Dr Kruger du Preez, kurrikulumkonsultant vir Network for African Congregational Theology (NetACT) in Angola en Mosambiek, en Hannes Theron, projekbestuurder van NetACT, was in Maart vanjaar op besoek aan Angola. Die doel van hul besoek was drieërlei: Eerstens om die Assosiasie van Teologiese Skole van Angola (AETA) in Lubango, Suid-Angola, se sesde…
21 Julie 2023
Verhoudingsbou en -instandhouding is, soos ons almal weet, die ‘gom’ van enige sinvolle verhouding. Soveel te meer is dit nodig vir ons as Christene om hierdie waardevolle verhoudings met ons susterkerke in Afrika sterk te hou. Getuienisaksie (Wes-Kaap) se Taakspan Afrika Ekumene fokus baie spesifiek daarop en daarom was dr Daniël de…
Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk | 16 Junie 2023
Ons susterskerk in Malawi legitimeer 24 teologiestudente
Ons juig saam met ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, wat op 10 Junie 24 teologiestudente gelegitimeer het. Hulle word opgelei by die Josophat Mwale Teologiese Instituut (JMTI) wat al sedert 1993 bestaan. Van hul studente kom doen…
Baie van ons weet hoe warm jou hart klop as familie uit die buiteland laat weet hulle is op pad en wil by jou kom inloer om te hoor hoe dit gaan. So is dit ook met ons geloofsfamilie in Afrika. Familie gee om vir mekaar.
Daarom was dr Nico Mostert, direkteur van Vennote in…
Oorgeneem uit VrydagNuus, Kaapkerk | 2 Junie 2023
Foto verskaf: Dr Chifungo oorhandig ’n eksemsplaar van haar boek aan Malawi se presidentsvrou, mev Monica Chakwera.
Op Vrydag 25 Mei is die boek Let my people go! deur dr Phoebe Chifungo van ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, amptelik in Lilongwe by die…
Verwoesting van Sikloon Freddy noodsaak dringende hulp
Inleiding
Rampe sal altyd met ons wees en dit vang ons gewoonlik onverhoeds, soos ons ook nou gesien het met die tropiese sikloon, Freddy.
Honderde mense het alreeds hul lewens verloor en duisende is ontheem. “Vanuit kerklike geledere moes daar dadelik planne beraam word oor hoe ons ons…
Gemeentes in die Vrystaat is al vir baie jare op plaaslike vlak in Lesotho betrokke. Hierdie betrokkenheid sluit in uitreik-aksies, gemeente-skakeling, betaal van evangeliste en leraars se salarisse en vele ander vorms van kontak of hulp. Vanuit die Vennote in Getuienis-kantoor fokus ons skakeling meer op die ekumeniese verhoudinge met die Lesotho Evangelical Church in Southern…
ACTEA | Association for Christian Theological Education in Africa
Foto verskaf: Van die raadslede wat by die vergadering was (van die ander het dit aanlyn bygewoon). V.l.n.r.: Raadsvoorsitter dr Florence Muindi (Kenia), uitvoerende direkteur dr David Tarus (Kenia), raadslid dr Daniel Aji Kawata (Demokratiese Republiek van die Kongo), raadslid dr Nico Mostert (Suid-Afrika), raadslid me Ruth Edith Apolot Chirchir (Uganda/Kenia) en raadslid me Mueni-Nyokabi Kahumbira…
