Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

IGROW: “Growth is never by mere chance” – ’n herstelprogram vir middelafhanklikheid

Deur Mariëtte Odendaal “Die bediening bied aan leraars en gemeenteleiers ’n waardevolle verwysingskanaal waarheen mense met afhanklikheidsnood en hul families met vertroue verwys kan word.” Anton Pelser IGROW-koördineerder Die Ring van die NG Kerk Suidoos-Bloemfontein het met behulp van sinodale fondse op 5 Julie 2024 ’n IGROW-afhanklikheidsherstelgroep by die NG Gemeente Pellissier gestig. Hierdie…

Read More

Aurora – Deel 2 : Waar jou reis na ’n nuwe en gesonder toekoms begin

Deur Mariëtte Odendaal “Moenie die persoon veroordeel nie en vermy religious shaming. Middelafhanklikheid is ’n kroniese siektetoestand en kan enige persoon raak.” Marietjie Landsberg Direkteur: Aurora Addiction Recovery Centre In ons vorige uitgawe het ons met Marietjie Landsberg, direkteur van Aurora Addiction Recovery Centre, gaan gesels om meer uit te vind oor haarself, wat haar…

Read More

Rooikerk komvandaan

Deur Annalie Cronjé, NG Gemeente Universitas-Wes, Rooikerk- en Striata-koördineerder Die nuwe gonswoord in Afrikaans is komvandaan en elkeen van ons het so ’n komvandaan. Dit sê nie net waar ons vandaan kom nie, maar gee ons ook leiding vir ons toekoms. Die NG Kerk Universitas-Wes, Bloemfontein (beter bekend as die Rooikerk) het ook so…

Read More

HOOP in die WINTER

Deur Mariëtte Odendaal “Tog bly WinterHoop onwrikbaar in hul toewyding om dié in nood te help. Dit is deur hierdie ondersteuningsaksies vol te hou en selfs in die toekoms verder uit te brei, dat die belangrikheid van gesamentlike aksie en gemeenskapsondersteuning beklemtoon word.” Ds De la Harpe le Roux Uitvoerende Amptenaar: Diens van Barmhartigheid…

Read More

Rampe in ons midde – wat nou?

Deur Mariëtte Odendaal “As ’n mens so na alles kyk wat die afgelope tyd op hierdie terrein ontwikkel is, dan het ons as kerk regtig baie meer relevant begin raak ten opsigte van die beplanning en die implementering van ondersteunend kerkwees tydens rampe.” | Ds André van Staden Waarnemende voorsitter: Diens van Barmhartigheid…

Read More

Noodlyn vir maatskaplike krisisse

Die Bediening van Diens van Barmhartigheid in die NG Kerk Vrystaat het Childline Vrystaat gekontrakteer om ’n 24 uur-noodlyn (nommer 116) daar te stel waar gemeentes maatskaplike krisisse kan aanmeld sodat dit die nodige aandag kan kry. In teorie is die hele Vrystaat (trouens ook die groter Bloemfontein) verdeel tussen die groot maatskaplike diens-organisasies. Engo,…

Read More

Jagersfontein: Van Ramp na Hoop

‘n Byna dooie, maanagtige landskap begroet jou reeds die laaste paar kilometers voor Jagersfontein, op die pad van Bloemfontein af.  ‘n Dik laag klei-agtige stof is al wat oorbly daar waar die massa grys mynslik enkele dae gelede nog oor die hoofpad gestroom het.  Dit het alles wat in die pad was, eenvoudig meegesleur.  Soos…

Read More