| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaatse Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat dié band tussen gemeentes en gelowiges, ons vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
“Vriende, ons moet besef dat die profiel van die kerk besig is om te verander. Dit beteken dat ons nuut moet dink. Ons moet altyd onthou: Jesus het sy lig aan ons toevertrou – daardie lig is die lig wat ons moet laat skyn ...” Dr Pieter van…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
Refleksies
André Barlow
Die afgelope Predikante Stilwordkans van 10 tot 12 Junie 2025 by Amanzi was vir my ’n besondere ervaring. Ek het aanvanklik gedink om nie te gaan nie, maar my kollegas by Hugenoot het my oortuig om wel in te skryf. Terugskouend weet ek ek sou veel gemis het as ek nie daar…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat die kerk vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
By Rev Jan Lubbe, chairman of the Moderamen of the Dutch Reformed Church Free State
(Reflections at the Graduation Ceremony of the University of the Free State, Faculty of Health Sciences and Theology on Friday, 11 April 2025, Bloemfontein)
Why these two faculties together? Should Theology not rather be together with – Faculty of the…
| verskaf: Mariëtte Odendaal.
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons Vrystaat Sinode die 160ste bestaansjaar van ons kerk; die anker in Christus vir duisende mense in die Vrystaat vir meer as ’n eeu en ’n half. Om die leisels bymekaar te hou en agter die gordyne te sorg dat alles op geoliede wiele bly loop,…
| verskaf: Dr Gideon van der Watt.
Deur dr Gideon van der Watt
Hoe het die Vrystaatse NG Kerk se roepingsverstaan oor die jare ontwikkel? Het ons vandag ‘n helder en samebindende visie wat ons kerkwees rig? Dit is gepas om by die 160-jarige viering van ons kerkverband weer daaroor te besin.
Roepingsverstaan in…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van NG Kerk Vrystaat
Die evangelis Lukas begin sy tweede deel van die groot geskiedverhaal – “Lukas” en “Handelinge” – met ’n mededeling dat “in die loop van veertig dae” (Handelinge 1:2), die Opgestane Jesus aan sy verbaasde dissipels verskyn en getoon het dat Hy werklik lewe;…
“Ons wil as Gereformeerde kerk bly reformeer, terugvra na die bronne en die Bron, telkens weer ons geloof bely in woorde wat troosvol tot ons tydgenote spreek.” | Ds Jan Lubbe
Ds Jan Lubbe, voorsitter van die Vrystaatse Sinode en ook predikant van die NG Gemeente Berg-en-Dal in Bloemfontein het op Maandag 16…
𝗕𝘂𝗶𝘁𝗲𝗻𝗴𝗲𝘄𝗼𝗻𝗲 𝗦𝗶𝗻𝗼𝗱𝗲𝘀𝗶𝘁𝘁𝗶𝗻𝗴 | 𝗡𝗚 𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗩𝗿𝘆𝘀𝘁𝗮𝗮𝘁
BESLUIT VAN DIE BUITENGEWONE SINODESITTING
Dinsdag, 18 April 2023 | Geloofsentrum Universitas
Hiermee die besluit van die NG Kerk Vrystaat Buitengewone Sinodesitting wat op Dinsdag 18 April 2023 te Geloofsentrum Universitas plaasgevind het:
Die NG Kerk Vrystaat besluit om nie kragtens Artikel 37 van die Kerkorde uit algemene sinodale…
“Die jaar word ryp...”
het NP van Wyk Louw oor die herfs gedig.
Maart se einde kom aan. Vandag sluit die skole. Die eerste kwartaal van 2023 het oor ons getrek, uitdagend, veeleisend, ent-ent stormagtig. Op ‘n Woensdag iewers tussen-in het ons Lydenstyd ingegaan, gedagtig aan Jesus van Nasaret op sy Via Dolorosa. Sewe weke…
Oor ons reis met Artikel 37, een jaar of sestig later.
Woensdagmiddag, 8 Maart 2023. Druk die “Send”-knoppie. “Verslag van die Moderamen aan die Buitengewone Sinodesitting”.
Op ‘n dag kort, presies één jaar ná die Sinode van die NG Kerk Vrystaat in Maart 2022 in die Protea-saal van die Bloemskouterrein dié opdrag gegee het: “Stel…
"Laat U Naam geheilig word ..."
"Laat U koninkryk kom ..."
"Laat U wil geskied ..."
- MATTEUS 6:9-13
Die Vrystaat hou 'n Buitengewone Sinodesitting op Dinsdag 18 April 2023.
Tydens die vorige sinodesitting in Maart 2022 was daar 'n hele aantal beskrywingspunte wat onder andere gevra het dat die Sinode van die Vrystaat op grond…
Oor hoop en herstel, veerkragtigheid en vrede
Dit is moeilik om vanoggend – ná gisteraand se teleurstellende staatsrede, nóg ontwrigting deur opportunistiese politici en die afkondiging van ‘n nasionale ramptoestand weens kragvoorsiening in Suid-Afrika – helder terug te dink aan Bethlehem, die laaste week in Januarie en die inspirasie wat ons as Moderamen daar saam…
Die kerk van vandag lyk nie meer soos die kerk van jare gelede nie. Niemand hoef jou dit te vertel nie, maar laat ek jou maar in elk geval vertel hoe anders dit is.
Ek wil dit doen aan die hand van twee gevallestudies: Die ring van Welkom en die ring van Heilbron. Toe ons…
Die NG Kerk Vrystaat se roeping word verwoord as: Lig in die duisternis: Hier vir God, mekaar en die wêreld. Die woorde is geformuleer na aanleiding van die eerste verse van Jesaja 60.
Die profeet se woorde is woorde van hoop. Die volk keer terug uit ballingskap, maar die stad is nog stukkend; die tempel is steeds…
Die 54ste Sinode van die NG Kerk Vrystaat – 293 sinodegangers uit 137 gemeentes – het verlede week onder moeilike omstandighede in Bloemfontein byeengekom. Ons was diep onder die indruk van ‘n tragiese oorlog in die Oekraïne, van lewensverlies en verwoesting. Iewers het iemand spontaan begin sing “Dona nobis pacem” en het die groot saal…
Dr Carin van Schalkwyk, bekende en geliefde leraar van die NG Kerk Philippolis, is op 7 Maart 2022, ná ’n moedige stryd teen kanker, in die Paarl oorlede. Die reaksies op sosiale media wat van oral instroom, kollegas en vriende wat verslae hulle hartseer probeer verwoord, getuig daarvan dat Carin vele mense oor die lengte en…
Vanjaar se sinodesitting gaan in vele opsigte anders wees – soos ’n koel briesie oor warm, uitgestrekte woestynvlaktes sal dit jou (hopelik) aangenaam verras.
Behalwe dat dit so ekovriendelik moontlik aangebied gaan word, sal daar ook gepoog word om te besnoei waar moontlik en registrasie in lang toue is ook dié keer iets van die…
Die afgelope week het 'n geskiedkundige vergadering in die kerk plaasgevind te Emseni in Kemptonpark. Dit was die jaarlikse Kerklike Maatskaplike Dienste-vergadering wat plaasgevind het. Dit is ‘n vergadering waar alle kerklike Maatskaplike diensorganisasies van die NG Kerk bymekaar kom en saam dink en praat oor maatskaplike werk. Wat hierdie vergadering besonders gemaak het, is…
Liewe Broers en Susters
Ons het sedert die naweek weer pynlik bewus geword van die broosheid van ons gemeenskappe. Wanneer ons kennis neem van alles wat rondom ons aan die gebeur is, wil ons vra: "Waarom, Here, bly U so ver weg, waarom verberg U Uself in tye van nood?" (Ps 10:1) Dis ons belewenis as ons rondom…
President Ramaphosa het op 30 Maart 2021 'n aankondiging rakende die verslapping van inperkings ten opsigte van kerke gemaak met die oog daarop om hierdie jaar Paasfees te vier. In kort kom dit daarop neer dat daar nou 250 lidmate in die gebou kan saamkom om Paasfees te vier, mits dit nie die kapasiteit van…
Beste broers en susters
Die Interimkomitee groet julle hier aan die begin van ‘n nuwe jaar en wens julle, ten spyte van die ongewone omstandighede, ‘n geseënde nuwe jaar toe. Ons stap hierdie pad saam met mekaar. Kom ons neem hande en plaas dit sáám in die Here se hande en vra in groot afhanklikheid: “Lei…
Die klank van 'n kerkklok wat lui is aan ons almal bekend. In baie gemeenskap lui die kerkklok elke Sondag om aan te kondig dat daar 'n erediens gaan wees en roep die kerkklok diegene wat die klok hoor lui nader om te kom aanbid.
Die kerkklok is egter nie net gebruik om mense nader…
In die laaste tyd het dit al meer duidelik geword vir die Kommunikasiekantoor van die Vrystaat Sinode dat gemeentes nie altyd op datum is met die wetgewing oor intellektuele eiendom en kopiereg nie. Daar word baie keer vir die kantoor 'n advertensie gestuur wat in die Vrypos geplaas moet word. Baie van hierdie advertensie trek…
Liewe broers en susters
Die Interimkomitee het weer op 8 Oktober 2020 vergader om die afgelope week se gebeure in Senekal te bespreek. Ons gee die volgende aan u deur:
Ons is saam met die plaasgemeenskap ontsteld oor die vlaag van plaasmoorde en die wreedheid daarvan. Ons verseker u van ons voortgaande voorbidding in hierdie…
Liewe broers en susters
Die Interimkomitee het weer op 8 Oktober 2020 vergader om die afgelope week se gebeure in Senekal te bespreek. Ons gee die volgende aan u deur:
Ons is saam met die plaasgemeenskap ontsteld oor die vlaag van plaasmoorde en die wreedheid daarvan. Ons verseker u van ons voortgaande voorbidding in hierdie…
Riglyne vir eredienste tydens vlak 1 van inperking:
Volgens die nuwe riglyne vir vlak 1 is daar twee belangrike veranderings wat aangekondig is vir kerke:
1. Die maksimum aantal persone wat eredienste mag bywoon is 250 persone.
2. Die maksimum aantal persone wat 'n begrafnis mag bywoon is 100 persone.
Ten opsigte van beide begrafnisse…
Deur dr Bertus Celliers
Daar was verskeie navrae oor die bediening van die doop tydens Covid-19. 'n Reaksie van dr Bertus Celliers:
Een sleutel oor die hantering hiervan is Kerkorde artikel 49.1, Die doop Die heilige doop word deur ’n predikant bedien met gebruikmaking van water en ’n goedgekeurde liturgiese formulier. Dit word, behalwe by hoë…
Verlede Sondag ontvang ek 'n kort video-boodskap van Leon Foot waar aartsbiskop Magoba, van die Anglikaanse kerk, met die president praat oor korrupsie. Dit is 'n kort video, maar aan die einde van die video wil ek soos 'n charismatiese prediker skreeu: "Amen! En Halleluja!" Die boodskap wat hy gebring het is baie eenvoudig en…
Die afgelope maand beleef die Vrystaat aanslag op aanslag. Nog ‘n wrede moord is ‘n keerpunt. Spanning bereik breekpunt. Brande teister dele van die Wes-Vrystaat en Noord-Kaap. Die lentereëns ontwyk ons nog. Dit te midde van die COVID-19-pandemie met al die neerdrukkende gevolge van die grendeltyd. Tussen stemme wat vrede bepleit en hande wat genesing…
Die Interim Komitee van die Sinode van die NG Kerk Vrystaat het met hartseer, maar ook begrip, kennis geneem dat die laaste papier-gedrukte Volksblad koerant, wat as feesuitgawe op 7 Augustus 2020 verskyn het. Hierdie gewaardeerde Afrikaanse dagblad sal voortaan hopelik in elektroniese formaat bly voortbestaan.
Vir meer as ‘n eeu lank het die Volksblad ‘n reuse rol…
Deur dr Charles Mitchell, leraar by NG Gemeente Andrew Murray
“Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg (Jakobus 3: 17) “. “Wysheid begin met die dien van die Here; almal wat dit doen, het ware insig (Ps 111: 10). “...vir…
Geskryf deur ds Joe Müller van NG Gemeente Bethlehem-Oos
Ek hou niks daarvan om iets oor myself te sê nie, maar ter wille van die beter-leer-ken gedeelte sal ek poog om iets neer te pen. Ek is een van ‘n tweeling, gebore op 10 Junie 1983 in Moedersbond Hospitaal (vandag Femina). My ouers sê ek is…
Ons het met skok en afgryse kennis geneem van die koelbloedige moord op die 21-jarige plaasbestuurder van Paul Roux, Brendin Horner. Ons sukkel om ons emosie oor hierdie sinnelose daad in woorde om te sit, maar wil langs hierdie weg vir die familie en vriende van die jong Brendin, die gemeente en gemeenskap van Paul…
