Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Merkwaardige Kerkargiefkonferensie

Eerste dokumente, Laaste dokumente “Die verlede is 'n ander land: waar is die pad wat daarheen voer? Die verlede is 'n ander land, onbereikbaar in sy verte, en wat daaruit herwin kan word, wat daaruit behou kan word, dra jy met jou saam.”  | Karel Schoeman    Die uur van die engel Op Woensdag…

Read More

Argiefkomitee van die NG Kerk Vrystaat, 7 Maart 2023

Die goue draad deur die argiefkomitee van die NG Kerk Vrystaat se vergadering op 7 Maart 2023, was dat verhoudings en samewerking die sleutel tot die veerkragtigheid van die kerkargief sal lei. Dit is geïllustreer en beklemtoon deur die gasspreker Nandor Sarkady van die Nederduitse Hervormde Kerk se Argiefbewaarplek. Uitdagings soortgelyk aan dié van die…

Read More

Kestell Kranslegging

J.D. Kestell as Vrystaatse Veldprediker in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 Inleidend Een oortuiging wat in die Anglo-Boereoorlog (ABO) in die gemoed van J.D. Kestell geleef het, was dat ‘n verlies van sy staatkundinge en politieke onafhanklikheid deur die oorlog nie die einde van die Afrikaner as kultuurgemeenskap hoef te beteken nie (Kestell 1902:94-95). Sy kultuurverbintenis…

Read More