Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Geloftedag of Versoeningsdag?

Soos baie ander van my tydgenote, het ek as kind ook met Geloftedag grootgeword. Dit het eers ook Dingaansdag geheet. Ons het elke jaar rondom die 16de Desember op die Dingaansfeesterrein,  ‘n mooi stukkie boomryke kerkgrond in die Marquard distrik, gaan kamp. Dit was ‘n hele gedoente waaraan meeste van die boeregesinne deelgeneem het –…

Read More

Koppies vir Jesus – Koppies Moedergemeente se groentetuin van hoop

Einde verlede jaar het die Vrouediens ‘n oop stuk grond op die kerkterrein raakgesien vir die moontlike ontwikkeling van ‘n groentetuin.  Met goedkeuring van die kerkraad is daarmee begin. Die doel was om aanvullend in die Barmhartigheidskomitee se voorsiening van kospakkies vir behoeftiges uit die gemeenskap, te voorsien.  Baie gou is ontvangers van die kospakkies by…

Read More

NG Moedergemeente Ladybrand – Belydenis van Geloof

Ladybrand se samestelling is van so ‘n aard dat ons ‘n klein kleurling-gemeenskappie het asook ‘n baie klein swart gemeenskappie wat ver is van die tradisionele swartwoonbuurt. Vir dekades is die kleurlinglidmate vanuit Bloemfontein bedien. Gedurende 1991 het die plaaslike kerkraad geskakel met die destydse NG Sendingkerkraad in Bloemfontein met die aanbod dat ons die bediening van die kleurlinglidmate sou…

Read More

Riglyne vir eredienste en begrafnisse – Vlak 1 van inperking

Riglyne vir eredienste tydens vlak 1 van inperking: Volgens die nuwe riglyne vir vlak 1 is daar twee belangrike veranderings wat aangekondig is vir kerke: 1.            Die maksimum aantal persone wat eredienste mag bywoon is 250 persone. 2.            Die maksimum aantal persone wat 'n begrafnis mag bywoon is 100 persone. Ten opsigte van beide begrafnisse…

Read More

Nuus uit Bedieningsbegeleiding – Erediens Netwerk

‘n Paar leraars het in 2001 die bundel Gebedeboek met liturgiese voorstelle saamgestel met die doel om liturgiese kreatiwiteit te stimuleer. In die inleiding word “nuwe” maniere aangemoedig. Die boekie bevat ‘n aantal liturgiese riglyne, wat geensins volledig wil wees nie, maar voorbeelde is van nuwe maniere om nie-verbaal en met appèl op meer sintuie as net die…

Read More

Boikot korrupsie

Verlede Sondag ontvang ek 'n kort video-boodskap van Leon Foot waar aartsbiskop Magoba, van die Anglikaanse kerk, met die president praat oor korrupsie. Dit is 'n kort video, maar aan die einde van die video wil ek soos 'n charismatiese prediker skreeu: "Amen! En Halleluja!" Die boodskap wat hy gebring het is baie eenvoudig en…

Read More

Vrystaat Voedselhulp – Op voetsoolvlak

Gemeentes verleen op voetsoolvlak voedselhulp. Vir sommige gemeentes is dit ‘n gevestigde bediening; vir ander is behoeftes in grendeltyd op die voorgrond geplaas. Vrystaat Voedselhulp is ‘n gesamentlike projek tussen landboubesighede, georganiseerde landbou en kerke om voedselnood te help verlig. Boere kan in natura bydraes by landboubesighede (voormalige koöperasies) en die meulens Silostrat en Itau lewer. Kontantbydraes…

Read More

Die NG Kerk Vrystaat spreek waardering uit teenoor die Volksblad

Die Interim Komitee van die Sinode van die NG Kerk Vrystaat het met hartseer, maar ook begrip, kennis geneem dat die laaste papier-gedrukte Volksblad koerant, wat as feesuitgawe op 7 Augustus 2020 verskyn het. Hierdie gewaardeerde Afrikaanse dagblad sal voortaan hopelik in elektroniese formaat bly voortbestaan. Vir meer as ‘n eeu lank het die Volksblad ‘n reuse rol…

Read More

EK IS…

Deur ds Anneri Viljoen, leraar by NG Gemeente Hugenoot Ek is ‘n sondaar, ‘n Bloemfonteiner, een van twee dogters – die jongste – ‘n ma van twee seuntjies onder vier jaar oud, agt jaar in die bediening, ‘n Vrystaat rugby ondersteuner (dit is belangrike inligting), ‘n liefhebber van lente, die trotse eienaar van Sam ‘n rescue hond…

Read More

Vrystaat Voedselhulp – Verligting van voedselnood

In hierdie uitdagende grendeltyd is die oorgrote meerderheid Vrystaatse NG gemeentes by die verligting van voedselnood betrokke. ‘n Opname toon dat 94% van die gemeentes voedselhulp verleen. Villiers is ‘n klein dorp in die Noord-Oos Vrystaat wat geleë is op die walle van die Vaalrivier. Die aflosleraar, ds Johan Lessing, vertel dat daar drie voedselprojekte bedryf word. ‘n Groep…

Read More