Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Missie Japan nuusflits

Deur Stéphan van der Watt Rampverligting as deel van God se sending Binne enkele sekondes kan ontelbare mense se lewens onherroeplik verander. Natuurrampverligting in Japan is daarom nie bloot humanitêre werk nie, maar deel van God se sending in ’n brose wêreld – ’n bediening wat lewende hoop herstel en deure oopmaak vir verantwoordelike evangeliegetuienis.…

Read More

Goeie bestuur – die sleutel tot ’n meer volhoubare kerk en kerklike instansies

Deur Mariëtte Odendaal “As goeie beheerliggame aangestel word, kan dit daartoe lei dat opleidingsinstansies beter funksioneer en dat beter uitkomste gelewer word. Wanbestuur sal ook op hierdie manier in die kiem gesmoor kan word en goeie, deursigtige bestuur en uitvoering kan weer die vertroue van donateurs wen, wat daartoe kan bydra dat inisiatiewe opnuut ondersteun…

Studente vind nuwe bemoediging met Kougom 2024

Deur Marlou Strydom, Studentebediening Kougom Studentekamp 2024 het dié jaar plaasgevind by die immer gewilde Mooigenoeg Kampterrein buite Bloemfontein. Onder die tema ‘Time to Rise’ het Kougom ‘n viering geword vir studente want reeds studeer, sowel as dié wat in 2024 die studentelewe betree. ‘n Christelike gemeenskap is geskep en studente stap geïnspireerd die nuwe…

Read More

Goeie bestuur – die sleutel tot ’n meer volhoubare kerk en kerklike instansies

Deur Mariëtte Odendaal “As goeie beheerliggame aangestel word, kan dit daartoe lei dat opleidingsinstansies beter funksioneer en beter uitkomste gelewer word. Wanbestuur sal ook op hierdie manier in die kiem gesmoor kan word en goeie, deursigtige bestuur en uitvoering kan weer die vertroue van donateurs wen wat daartoe kan bydra dat inisiatiewe opnuut ondersteun word.”…

Read More

Goeie bestuur – die sleutel tot ’n meer volhoubare kerk en kerklike instansies

“As goeie beheerliggame aangestel word, kan dit daartoe lei dat opleidingsinstansies beter funksioneer en beter uitkomste gelewer word. Wanbestuur sal ook op hierdie manier in die kiem gesmoor kan word en goeie, deursigtige bestuur en uitvoering kan weer die vertroue van donateurs wen wat daartoe kan bydra dat inisiatiewe opnuut ondersteun word.” | Dr Nico…

Read More

Ds Poppie van Grootfontein

Het jy al gehoor van ’n huiswerker wat uit die kombuis antwoorde gee op Bybelklasvrae wat sy langsaan in die sitkamer hoor? En dat dié huiswerker vandag ’n gelegitimeerde standplaasleraar is? Dit is die merkwaardige storie van ds Poppie Haramses van die NG Wildevy-gemeente op Grootfontein, Namibië. Die NG Wildevy-gemeente beslaan ’n area van 18…

Read More

Halal en haram

Ons het verlede keer gekyk na ’n aantal reëls (honderd om presies te wees) wat Moslems se daaglikse lewens tot in die fynste besonderhede reguleer. Daar is egter nog ’n stel van vyf beperkings wat inspeel op hulle daaglikse lewe. Hierdie beperkings kom daarop neer dat alles in Islam wissel tussen dit wat óf verbode…

Read More

Dr Mostert benoem as ACTEA-raadslid

Hiermee wens ons vir dr Nico Mostert, direkteur van Vennote in Getuienis, veels geluk met sy benoeming as raadslid van die Association for Christian Theological Education in Africa (ACTEA). Die twee hoofredes vir die bestaan van hierdie belangrike assosiasie is: om akademiese akkreditasie van teologiese programme aan te bied deur 'n streng proses van gehalteversekering en aanspreeklikheid, en…

Read More

Islam en Kersfees

Ek dink dat die meeste Christene weet dat Moslems nie vir Jesus as God erken nie. Soos voorheen genoem, staan Hy by hulle as Isa bekend. Daar is egter drie sake, wat deur Moslems geglo word en met Kersfees verband hou, wat die meeste Christene nie weet nie. Eerstens glo Moslems, verbasend genoeg, ook in…

Read More

Lewe Lig in Lesotho

Gedurende die Julie-vakansie het ‘n groep van ons studente saam met Kopanong Studente-bediening uitgereik na ‘n dorpie in Lesotho met die naam Qomo-Qomong en die Lesotho Evangelical Church in die dorp. Qomo-Qomong is 'n klein dorpie met vriendelike mense en omstandighede wat vir ons klomp stadsjapies maar ’n uitdaging was. In die stad is ons…

Read More

Sinodale besoek aan Zambië

‘n Afvaardiging van die Vrystaatse Sinode het van 15 - 19 Augustus ‘n besoek gebring aan die Reformed Church in Zambia (RCZ) en die Justu Mwale Universiteit (JMU) in Lusaka.   Die volgende persone het die besoek mee gemaak. Nico Mostert | Uitvoerende Amptenaar, Vennote in Getuienis Jan Lubbe | Moderator, NG Kerk Vrystaat Juppi Steurer | Ondervoorsitter van…

Read More