Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons Reformed Family Forum in ‘n tyd van pandemies

Aangepas deur dr Nico Mostert vir VRYPOS Vennote in Getuienis is ’n lid van die Reformed Family Forum (http://rff.christians.co.za/), ‘n instansie waar al die kerke in Afrika wat uit die NG Kerk ontstaan het deur hul General Secretaries (sinodale bestuurders) verteenwoordig word – ‘n verteenwoordiging van meer as 8 miljoen gelowiges in Afrika. Vennote in Getuienis ondersteun hierdie…

Read More

Traumaberading

Trauma (Covid-19, hoë vlakke van geweld, ens) is deel van ons hartseer werklikheid en daarom word Traumaberading deur die NG Kerk Vrystaat se Bedieningsbegeleiding gevestig om plaaslike berading aan getraumatiseerdes in gemeentes en gemeenskappe beskikbaar te stel. Dr Johan Nel van die Pastorale Terapie Spreekkamer by Universiteit van die Vrystaat (UV) en wat by HPCSA (Health Professions Council of…

Read More