Dis veertien dae voor die basaar. Dis chaos.
Die gebruiklike basaar-organiseerder het vir haar nuwe kleinkind in Ierland gaan kuier, die skriba se kleinkinders kom kuier en sy neem drie dae verlof. Ek en die koster het elk ʼn afnaweek wat lank gelede reeds beplan is, en die vier dae voor die basaar, sit ek…
