| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Op die laaste Maandag van November 2025 was ons Moderamen weer op Menuha – ’n dag wat bewolk begin het, op ’n stadium onweer wat rammel, ’n harde reënbui, die middag toe ons huis toe moes ry,…
| verskaf: Ds Jan Lubbe
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaatse Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat dié band tussen gemeentes en gelowiges, ons vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
Deur Maryna van Wyk, vryskutjoernalis en kopieskrywer
Dit is Vrouedag 2025 en skuins voor sewe by die Menuha retreat-sentrum buite Bloemfontein. Die oggendlig vorm reeds ’n kleur-collage wat oor die Vrystaatse vlaktes deurbreek. Dit, terwyl 17 vroue van verskeie NG-gemeentes in die provinsie afsonderlik besig is om in stilte die dag in God se…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
“Vriende, ons moet besef dat die profiel van die kerk besig is om te verander. Dit beteken dat ons nuut moet dink. Ons moet altyd onthou: Jesus het sy lig aan ons toevertrou – daardie lig is die lig wat ons moet laat skyn ...” Dr Pieter van…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
Deur Mariëtte Odendaal
Ons is al diep in die tweede helfte van die jaar – moeg van al die verantwoordelikhede en soms oorweldig deur alles en almal wat op ons aandag aanspraak maak. Maar hier is goeie nuus: Jy word hartlik uitgenooi na ’n besondere naweek van stilword, rus en geestelike vernuwing. Datum: 8 –…
Refleksies
André Barlow
Die afgelope Predikante Stilwordkans van 10 tot 12 Junie 2025 by Amanzi was vir my ’n besondere ervaring. Ek het aanvanklik gedink om nie te gaan nie, maar my kollegas by Hugenoot het my oortuig om wel in te skryf. Terugskouend weet ek ek sou veel gemis het as ek nie daar…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode van die NG Kerk; ’n besondere voorreg omdat die kerk vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik…
| verskaf: Mariëtte Odendaal
Deur Mariëtte Odendaal
Hierdie jaar vier ons die 160ste bestaansjaar van die Vrystaat Sinode; ’n besondere voorreg omdat dit vir ons as Christene al vir meer as ’n eeu en ’n half deur oorloë, droogtes en vele ander lewenskrisisse en sosiale kwessies help dra het. Om werklik kerk te wees en…
By Rev Jan Lubbe, chairman of the Moderamen of the Dutch Reformed Church Free State
(Reflections at the Graduation Ceremony of the University of the Free State, Faculty of Health Sciences and Theology on Friday, 11 April 2025, Bloemfontein)
Why these two faculties together? Should Theology not rather be together with – Faculty of the…
Deur Mariëtte Odendaal
Die NG Kerk Vrystaat vier vanjaar sy 160ste bestaansjaar. In hierdie tyd moes die kerk by baie behoeftes aanpas soos dit oor geslagte heen verskuif en verander het. Dit beteken dat ons predikante ook daarop ingestel moet wees om die behoeftes van die tyd waarin ons leef, reg te “lees”, te verstaan…
| verskaf: Mariëtte Odendaal.
Deur Mariëtte Odendaal
Vanjaar vier ons Vrystaat Sinode die 160ste bestaansjaar van ons kerk; die anker in Christus vir duisende mense in die Vrystaat vir meer as ’n eeu en ’n half. Om die leisels bymekaar te hou en agter die gordyne te sorg dat alles op geoliede wiele bly loop,…
| verskaf: Dr Gideon van der Watt.
Deur dr Gideon van der Watt
Hoe het die Vrystaatse NG Kerk se roepingsverstaan oor die jare ontwikkel? Het ons vandag ‘n helder en samebindende visie wat ons kerkwees rig? Dit is gepas om by die 160-jarige viering van ons kerkverband weer daaroor te besin.
Roepingsverstaan in…
Deur die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Wat is ’n teologies-kategoriale ring? Tydens die vergadering van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat op 10 Maart 2025 is die stigting van ’n teologies-kategoriale ring in beginsel goedgekeur. Die besluit van die Moderamen hieronder verduidelik die agtergrond en die proses: Die Moderamen bevestig dat daar…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van NG Kerk Vrystaat
Die evangelis Lukas begin sy tweede deel van die groot geskiedverhaal – “Lukas” en “Handelinge” – met ’n mededeling dat “in die loop van veertig dae” (Handelinge 1:2), die Opgestane Jesus aan sy verbaasde dissipels verskyn en getoon het dat Hy werklik lewe;…
Deur Mariëtte Odendaal
Veels geluk aan ds Hannes du Plessis wat verkies is om vanaf 1 Maart as die nuwe skriba van die NG Kerk Vrystaat-moderamen diens te doen. Hy is die leraar van die NG Gemeente Universitas-Wes asook die uitvoerende amptenaar van Visionering. Hannes is aangestel in die plek van dr Leon Foot wat…
Deur Mariëtte Odendaal
“Na die naweek kon ons terugkeer na ons daaglikse lewe, werk en gesinne en die geraas van elke dag, maar nou met ’n innerlike krag en stilte wat slegs teen God se Vader-bors en aan Jesus se voete verkry kan word.” Béneli Pretorius Voorsitter: Vrouediens, NG Kerk Vrystaat
Vroue is wêreldwyd…
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Ek het ’n diep geestelike ervaring daar beleef.” Dr Dawie Botes
Ondervoorsitter: NG Kerk Vrystaat-moderatuur
“Asem die Woord van God in en asem jou sorge en kommer uit.” Retreat van die Vrouebediening van die Vrystaat
Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen, NG Kerk Vrystaat
“Dankie dat ons in u Woord kon vertoef,” sluit ds Fanus Coetzee, verteenwoordiger van die Sentrale Ring, ons moderamenvergadering met gebed af. “Dat U altyd voor ons uitgaan.” Want só het ons as Moderamen op 27 Mei in Bloemfontein begin, twee dae vóór die…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat
Maandag 8 April 2024
Geagte broers en susters, kerkrade en kollegas – Die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat het tydens ons vergadering op Maandag, 11 Maart 2024 indringend oor ons kerkverband gepraat en oor al die kwessies wat saamhang met ons…
Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen, NG Kerk Vrystaat
Op ‘n snikhete dag in ‘n dorp sonder water vergader die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat. Vroegoggend al raak dit uitdagend: Kort voor Winburg verloor die bussie uit Bloemfontein ‘n voorband; Adriaan de Ruiter bring ons veilig tot stilstand; gelukkig ry…
Deur Mariëtte Odendaal “Dankie dat jy my saamgenooi het om die vrouekamp by te woon … Dankie vir alles wat ek daar geleer het. Ek sien weer kans vir die lewe en al sy uitdagings.” “As ek terugdink aan die naweek, het ek geen twyfel dat Hý my tot nou toe gedra het nie; daarom…
Deur Mariëtte Odendaal
“My droom vir 2024 is om te help om geleenthede te skep waar ons vrouelidmate ’n bietjie bederf kan word, opnuut hul waarde kan besef en geestelik toegerus kan word om die lewe met al sy uitdagings te kan aanpak; om voluit te leef.”
| Béneli Pretorius Voorsitter: Taakspan Vrouebediening
LUISTER
Registreer
“Vroue speel…
Deur Mariëtte Odendaal
“Vroue speel ’n baie belangrike rol in ons verskillende gemeenskappe, waarvan die grootste sekerlik diensbaarheid is. Daarom is dit belangrik dat ons geleenthede moet skep waar ons vrouelidmate hulself geestelik moet kan verryk en toegerus kan word vir die uitdagings in die lewe.” Béneli Pretorius | Voorsitter: Vrouebediening
In die vorige eeu…
Deur ds Jan Lubbe Moderator van die NG Kerk Vrystaat en Algemene Sinode, 27 Oktober 2023
In daardie woestyngesprek tussen Moses en die Here God – Eksodus 33 (die Skrifgedeelte voor die afgelope Algemene Sinode) – klink die woordjie “guns” weer en weer op: Die “vind van guns in die Here se oë”. Genade. In…
“Ons wil as Gereformeerde kerk bly reformeer, terugvra na die bronne en die Bron, telkens weer ons geloof bely in woorde wat troosvol tot ons tydgenote spreek.” | Ds Jan Lubbe
Ds Jan Lubbe, voorsitter van die Vrystaatse Sinode en ook predikant van die NG Gemeente Berg-en-Dal in Bloemfontein het op Maandag 16…
“As ons kyk na die mandate wat die Kerkorde aan die ring toeken, is dit duidelik dat die ring die belangrikste kerkvergadering naas 'n kerkraad is. Die ring is in 'n sekere sin die ruggraat van die kerkverband, omdat dit 'n onmisbare bydrae tot die optimale funksionering van beide die sinodale sisteem én gemeentes lewer.”…
Veertig Vrystaters onderweg na die Algemene Sinode van 2023
Op Sondag, 15 Oktober, sal veertig Vrystaters hul op die paaie na Gauteng bevind; sommige met ‘n bus uit Bloemfontein, ander per motor uit die ooste of noorde van ons provinsie. En ons ken die paaie deur die Vrystaat: Dié verg versigtigheid en geduld, maar daar is…
Deur ds Jan Lubbe, voorsitter van die Moderamen
Op die voorlaaste dag van Augustus 2023 in die jaar van ons Heer 2023, het die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat in Welkom by die gemeente Dagbreek ontmoet. Die dag daarná, het die vaste-termynkontrak van hul jong leraar verstryk; hy was nog lid van ons Moderamen.…
Só het ons die herfsvergadering van die Moderamen afgesluit, een dag vóór Hemelvaart, by die mooi ontmoetingsplek langs die Renosterspruit, oos van Bloemfontein – Kopano Nokeng. Met Lied 286: “Here God van liefde, waar ons ook mag gaan,wil ons in u skadu by U staan.”
Verteenwoordigers uit al die ringe van die…
𝗕𝘂𝗶𝘁𝗲𝗻𝗴𝗲𝘄𝗼𝗻𝗲 𝗦𝗶𝗻𝗼𝗱𝗲𝘀𝗶𝘁𝘁𝗶𝗻𝗴 | 𝗡𝗚 𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗩𝗿𝘆𝘀𝘁𝗮𝗮𝘁
BESLUIT VAN DIE BUITENGEWONE SINODESITTING
Dinsdag, 18 April 2023 | Geloofsentrum Universitas
Hiermee die besluit van die NG Kerk Vrystaat Buitengewone Sinodesitting wat op Dinsdag 18 April 2023 te Geloofsentrum Universitas plaasgevind het:
Die NG Kerk Vrystaat besluit om nie kragtens Artikel 37 van die Kerkorde uit algemene sinodale…
“Die jaar word ryp...”
het NP van Wyk Louw oor die herfs gedig.
Maart se einde kom aan. Vandag sluit die skole. Die eerste kwartaal van 2023 het oor ons getrek, uitdagend, veeleisend, ent-ent stormagtig. Op ‘n Woensdag iewers tussen-in het ons Lydenstyd ingegaan, gedagtig aan Jesus van Nasaret op sy Via Dolorosa. Sewe weke…
Oor ons reis met Artikel 37, een jaar of sestig later.
Woensdagmiddag, 8 Maart 2023. Druk die “Send”-knoppie. “Verslag van die Moderamen aan die Buitengewone Sinodesitting”.
Op ‘n dag kort, presies één jaar ná die Sinode van die NG Kerk Vrystaat in Maart 2022 in die Protea-saal van die Bloemskouterrein dié opdrag gegee het: “Stel…
“Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste.”
- PSALM 51:12 (AFR20)
Die tydperk van vier jaar, vanaf die vorige Sinodale Konferensie in 2019, sal gekenmerk word as 'n termyn met ongekende vaarwaters. Ons het wêreldwyd die Covid-19-pandemie beleef wat 'n ongekende invloed op ons lewenswyses gehad het.…
"Laat U Naam geheilig word ..."
"Laat U koninkryk kom ..."
"Laat U wil geskied ..."
- MATTEUS 6:9-13
Die Vrystaat hou 'n Buitengewone Sinodesitting op Dinsdag 18 April 2023.
Tydens die vorige sinodesitting in Maart 2022 was daar 'n hele aantal beskrywingspunte wat onder andere gevra het dat die Sinode van die Vrystaat op grond…
Oor hoop en herstel, veerkragtigheid en vrede
Dit is moeilik om vanoggend – ná gisteraand se teleurstellende staatsrede, nóg ontwrigting deur opportunistiese politici en die afkondiging van ‘n nasionale ramptoestand weens kragvoorsiening in Suid-Afrika – helder terug te dink aan Bethlehem, die laaste week in Januarie en die inspirasie wat ons as Moderamen daar saam…
Die kerk van vandag lyk nie meer soos die kerk van jare gelede nie. Niemand hoef jou dit te vertel nie, maar laat ek jou maar in elk geval vertel hoe anders dit is.
Ek wil dit doen aan die hand van twee gevallestudies: Die ring van Welkom en die ring van Heilbron. Toe ons…
Een van die heel mooiste somers in die Vrystaat. Soos wat ons ná Nuwejaarsnaweek deur die Suid-Vrystaat huis toe gery het en afgelope week weer na die noordooste – Bethlehem, Heilbron, Parys – was dit groen, sover die oog kon sien. Weivelde, mielielande, geel sonneblomme besig om dankbaar die landskap te sier. Maar – óók…
Lig.
Ons het lig nodig om te kan lewe; ons en die plante en diere op Planeet Aarde. Maar ook die diep ruimtes in, ver bokant ons: Hoe het ons ons nie vanjaar verwonder oor die foto’s wat die James Webb-teleskoop ons laat sien het nie – die geskiedenis van lig, dertien biljoen jaar oud.…
Die NG Kerk Vrystaat se roeping word verwoord as: Lig in die duisternis: Hier vir God, mekaar en die wêreld. Die woorde is geformuleer na aanleiding van die eerste verse van Jesaja 60.
Die profeet se woorde is woorde van hoop. Die volk keer terug uit ballingskap, maar die stad is nog stukkend; die tempel is steeds…
Dit is Donderdagaand, ná ‘n vol dag. Langs die vuur by ons weeklikse familiekuier by Oupa Hendrik Smith in Striata, flits my selfoon se liggie. ‘n WhatsApp: “Ek is veilig tuis” – Leon Foot, ons skriba, uit Welkom. Weer flits die foon: “Lankal tuis”, Virginia. Nóg ‘n keer: “’n Paar draaie gery, maar is nou…
Een van die mees effektiewe maniere om ons prosesse en veral kommunikasie op geoliede wiele te help loop, is ons ringstelsel. Hierin speel die verteenwoordigers van ons ringe, ons 'primarii' op die Moderamen, ’n baie groot rol. Vandeesweek begin ons met ’n reeks om hulle aan julle bekend te stel. Ons spring weg met ds Gert…
Die 54ste Sinode van die NG Kerk Vrystaat – 293 sinodegangers uit 137 gemeentes – het verlede week onder moeilike omstandighede in Bloemfontein byeengekom. Ons was diep onder die indruk van ‘n tragiese oorlog in die Oekraïne, van lewensverlies en verwoesting. Iewers het iemand spontaan begin sing “Dona nobis pacem” en het die groot saal…
Dr Carin van Schalkwyk, bekende en geliefde leraar van die NG Kerk Philippolis, is op 7 Maart 2022, ná ’n moedige stryd teen kanker, in die Paarl oorlede. Die reaksies op sosiale media wat van oral instroom, kollegas en vriende wat verslae hulle hartseer probeer verwoord, getuig daarvan dat Carin vele mense oor die lengte en…
Vanjaar se sinodesitting gaan in vele opsigte anders wees – soos ’n koel briesie oor warm, uitgestrekte woestynvlaktes sal dit jou (hopelik) aangenaam verras.
Behalwe dat dit so ekovriendelik moontlik aangebied gaan word, sal daar ook gepoog word om te besnoei waar moontlik en registrasie in lang toue is ook dié keer iets van die…
Op 23 en 24 November het sowat 100 predikante, kerkraadslede en lidmate by Summerwood (net buite Bloemfontein) bymekaargekom vir ’n 2-dag konferensie waar saam gepraat is oor bandpunte wat tans die kerk in die Vrystaat raak. Die volgende sake het aan die orde gekom tydens die konferensie:
'n Pastorale gesprek: Hoe gaan dit met die…
Sinodale Konferensie – 'n geleentheid om deel te neem aan die vorming van die Agenda vir die Vrystaat Sinodesitting.
Die komende Sinodale Konferensie wil aan predikante, lidmate en gemeentelede die geleentheid skep om saam na te dink en te praat oor sake wat tans in die brandpunt is. Die brandpunte is geïdentifiseer na aanleiding van…
Die afgelope week het 'n geskiedkundige vergadering in die kerk plaasgevind te Emseni in Kemptonpark. Dit was die jaarlikse Kerklike Maatskaplike Dienste-vergadering wat plaasgevind het. Dit is ‘n vergadering waar alle kerklike Maatskaplike diensorganisasies van die NG Kerk bymekaar kom en saam dink en praat oor maatskaplike werk. Wat hierdie vergadering besonders gemaak het, is…
Liewe Broers en Susters
Ons het sedert die naweek weer pynlik bewus geword van die broosheid van ons gemeenskappe. Wanneer ons kennis neem van alles wat rondom ons aan die gebeur is, wil ons vra: "Waarom, Here, bly U so ver weg, waarom verberg U Uself in tye van nood?" (Ps 10:1) Dis ons belewenis as ons rondom…
Vriende in Christus,
KENNISGEWING –
1. VERKIESING VAN ‘N NUWE ONDERVOORSITTER VAN DIE MODERAMEN
2. UITSTEL VAN SINODESITTING SEPTEMBER 2021
Die Moderamen het op 17 Junie via Zoom vergader. Tydens die vergadering is die volgende besluite geneem wat ons dringend onder u aandag wil bring:
1. VERKIESING VAN 'N NUWE ONDERVOORSITTER VAN DIE MODERAMEN Ds…
