Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Leer ken die Moderamen – Nuwe baadjie

Een van die mees effektiewe maniere om ons prosesse en veral kommunikasie op geoliede wiele te help loop, is ons ringstelsel. Hierin speel die verteenwoordigers van ons ringe, ons ‘primarii’ op die Moderamen, ’n baie groot rol. Vandeesweek begin ons met ’n reeks om hulle aan julle bekend te stel. Ons spring weg met ds Gert Oosthuizen, ringsverteenwoordiger van Heilbronl. Ons vra julle voorbidding en ondersteuning ten opsigte van die groot taak wat aan hulle toevertrou is.