Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Vryheidsdag

27 April 1994 is ingegraveer in elke persoon se geheue. Tydens daardie geskiedkundige verkiesing het ek die voorreg gehad om as verkiesingsbeampte te werk in die distrik Winburg. Daar was ‘n stukkie afwagting en onsekerheid, maar die gevoel van opgewondenheid was duidelik merkbaar in al die gemeenskappe waar ons tydens die verkiesing gewerk het. Talle…

Read More

Hoe ver kan die onsuiwerheid van ‘n kerk gaan, en sy tóg ware Kerk van Christus bly? ‘n Kreet uit die hart, in ‘n tyd van die Doleansie.

Referaat gelewer by die Excelsus Lentekonferensie, Universiteit van Pretoria  |  15 September 2021 Foto: Bavinck Hoogleraar Kampen ca 1883 “Wij staan voor een geheel nieuwe orde van zaken. Er zijn machten opgetreden waartegen het Christendom nog nooit zijn krachten heeft beproefd; verschijnselen, waarvan de kerk nog nimmer zich rekenschap gaf. Daar is de moderne staatsidee…

Read More

‘n Lewenskets

Anton Meiring is gebore as ‘n Oos-Kapenaar op 30 Januarie 1960, het skoolgegaan in onder andere die Langkloof en matriek geskryf by die Nico Malan Hoërskool op Humansdorp. Hy onthou met groot dankbaarheid onderwysers op sy lewenspad wat ‘n groot rol gespeel het in sy vormingsjare. Van kleins af het hy ‘n diep bewustheid van…

Read More

Help KZN!

Ons sal nie gaan lê nie.  Ons sal opstaan. Dankie Here dat U voor ons uitgaan en ons sterk maak. Soms gaan die bitter beker nie by ons verby nie, ja soms moet ons daaruit drink. Maar ons bly onthou dat ons in en deur God se genade lewe. Ek hoef vir niemand te sê…

Read More

Arlington rus kerkleiers toe

Arlington is een van die kleinste NG-gemeentes in die Vrystaat, maar die gemeente het ‘n groot hart. Die gemeente is geleë in die Riemland, ‘n vrugbare landboustreek in die Sentraal-Noordoos Vrystaat. Arlington is ‘n bitter klein dorpie, maar soos die geval is met die meeste sulke plattelandse dorpies, is daar ‘n groot township, met geweldige…

Read More

Geloftedag of Versoeningsdag?

Soos baie ander van my tydgenote, het ek as kind ook met Geloftedag grootgeword. Dit het eers ook Dingaansdag geheet. Ons het elke jaar rondom die 16de Desember op die Dingaansfeesterrein,  ‘n mooi stukkie boomryke kerkgrond in die Marquard distrik, gaan kamp. Dit was ‘n hele gedoente waaraan meeste van die boeregesinne deelgeneem het –…

Read More

Koppies vir Jesus – Koppies Moedergemeente se groentetuin van hoop

Einde verlede jaar het die Vrouediens ‘n oop stuk grond op die kerkterrein raakgesien vir die moontlike ontwikkeling van ‘n groentetuin.  Met goedkeuring van die kerkraad is daarmee begin. Die doel was om aanvullend in die Barmhartigheidskomitee se voorsiening van kospakkies vir behoeftiges uit die gemeenskap, te voorsien.  Baie gou is ontvangers van die kospakkies by…

Read More