Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons moderator, Jan Lubbe

As jy in die vroeë sewentigerjare op die Moffat Sendingstasie by Kuruman sou rondstap, sou jy dalk ’n klein seuntjie onder die doringbome daar sien speel het – in sy eie wêreld onder die reuse-skadu’s en totaal onbewus van watter draaie sy toekomspad nog sou loop. Kalm. Billik. Gebalanseerd. Dis die indruk wat ds Jan…

Read More

116 | Maatskaplike NOODLYN