Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Maandagoggend, 23 Junie. Die lig lê nog bleek oor die kerkgronde toe ons begin pak. Die groot wit bussie staan soos ’n rustende dier. Ek en ds Van Velden, Kopanong se predikant, is die enigste mans tussen die groep en haal met stil vasberadenheid die agtersitplekke uit…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Vroeg op ’n Dinsdagoggend het predikante en enkele teologiestudente van die Vrystaat Sinode koers gekies na Amanzi Private Game Reserve, vir drie dae se wegkeer van die gewoel, en ’n stilwordkans om weer te hoor, te bid en saam te onthou. By aankoms het ds Jan Lubbe…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Ons kampusse leef stil. Jy hoor nie meer die gelag uit koshuiskombuise of die klanke van eerstejaars op ’n sportveld nie. Dis eksamentyd. En oral is daar studente wat hard probeer om hul kennis, hul tyd en hul energie te balanseer. Dis ’n seisoen van druk, verwagting…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		In die skadu van Sy liefde Wanneer die oggendlig deur die vensters van ons hart val, herinner dit ons aan wie ons is: nie eers Afrikaners, Suid-Afrikaners, jongmense of studente nie, maar kinders van God. Ons is mense in wie se lewens Christus woon, Hy wat ons…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		’n Fiktiewe korrespondensie tussen twee studente wat handel oor die alledaagse geestelike vrese van studente. 		
					BRIEF 1 
Luan aan Karla
 				
		Liewe Karla Ek hoop daar skyn vandag ’n sonstraal op jou studeertafel by die koshuis. Ek weet dis al weer eksamentyd, maar ek moes eenvoudig vir jou…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Elke roeping begin met ʼn stem – soms duidelik en sterk, ander kere stil en stadig ontvouend. Vir Nielbert Mostert en Sarahné Dreyer het dié stem op verskillende maniere gekom, maar altwee het gereageer met geloof, vasberadenheid en ’n bereidheid om te leer. Aan die einde van…
		Deur ds Christo Nel,
 
Sentrale #Imagine fees-koördineerder, Nasionale Uitvoerende Komitee		
		So kom #Imagine NAMPO van 4 tot 6 April al nader ... en hoe nader dit kom, hoe meer sien ons dit word al natter! Ons staal onsself vir ’n sopnat naweek en inderdaad was dit sopnat, maar op die regte tye het die Here die…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Elke jaar betree ’n nuwe groep eerstejaars die wêreld van teologiese studie – jongmense wat die stem van ’n roeping gehoor en die moed het om daarop te reageer. Vir sommiges was dit ’n geleidelike reis, vir ander ’n skielike insig, maar vir almal is dit ’n…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Elke jaar ontvou daar ’n besonderse reis vir ’n groep jongmense wat op die drumpel van hul universiteitsloopbaan staan. Dit is nie net ’n oorgang nie, maar ’n rite de passage – ’n bewuste stap uit die bekendheid van skool na die groter, wyer landskap van studentwees.…
		Deur Ethan Kleynhans, ’n tweedejaar-teologiestudent (BDiv) aan Kovsies 		
		Met ’n brandende hart vir sending en gemeenskapsdiens het ’n groep gelowiges uit die Vrystaat in November 2024 na Botswana vertrek om te dien en die evangelie te verkondig. Die uitreik het van 23 November tot 6 Desember plaasgevind, met die span wat aanvanklik in Gaborone werksaam…
		Deur ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Kuratorium 		
		Dis ‘n kouerige Maandagoggend in Julie. Deur die groot vensters van die raadsaal by die Sinodale Kerkkantoor in Van Heerdenstraat skyn ‘n welkome wintersonnetjie. Die vergadering van die Kuratorium se dagbestuur begin met ‘n kwaai WhatsApp: “Miskien moet jy weer Hosea 4 gaan lees en oordink, om…
		‘n Nuwe jaar se teologiese opleiding in Bloemfontein het begin! 
Dit is ‘n Dinsdagaand ná agt al. Vier lede van ons Kuratorium sit voor ons rekenaars: ‘n Zoom-gesprek tussen Bloemfontein, Welkom, Betlehem en ... London! ‘n Kandidaat met ‘n BTh-graad en bedieningservaring in kleingemeentes in die Vrystaat, Oos-Kaap en Engeland, het by die Kuratorium aansoek…
		“Ons bring verskillende vaardighede en vermoëns na hierdie vennootskap” (Prof Francis Petersen, Rektor van die UV) 
Die afgelope Dinsdagaand 23 Augustus 2022 is ‘n nuwe ooreenkoms tussen die NG Kerk Vrystaat en die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor teologiese opleiding onderteken. Sedert die totstandkoming van ‘n teologiese fakulteit aan die destydse UOVS (1980), is die…
		Tydens ons sinodesitting in Maart vanjaar het die opleiding van ons teologie-studente redelik onder skoot gekom. Daar is uit sommige geledere met groot kommer na die Universiteit van die Vrystaat se Fakulteit Teologie, die kuratorium en seminarium gekyk. 
Uiteraard is dit natuurlik van kardinale belang dat die akademiese instansies waar ons studente teologies geskool en…
		Menuha, (plek van rus)... vir ons studente sinoniem met tuiskom, afsaal en tot verhaal kom. So was dit ook weer die naweek van 19 tot 22 Augustus 2022. 
Covid-19 het ons van baie dinge beroof. Maar dit het ook aan ons nuwe moontlikhede gebied. Omdat ons kreatief moes dink aan oplossings om byvoorbeeld agterstallige Seminariumprogramme…
		[Voorgeskrewe boek]
Tydens ons besoek verlede week aan Zambië om op uitnodiging van die Reformed Church (RCZ) hul 32ste sinodesitting in Katete by te woon, het ons by die Justo Mwale Teologiese Universiteit (JMU) oornag. Die studente is besig met eksamen en die meeste dosente was alreeds in die noorde vir die sinode; die kampus was…
		Op Maandagaand, 24 Mei, het ‘n kleine skare, gemaskerd teen Covid en die koue, in die NG Gemeente Universitasrif byeengekom vir die legitimasie van drie kandidate vir die bediening. Elkeen van hulle het met ‘n unieke pad tot hiertoe aangekom, oortuig dat dit die Here self is wat hul roep en wat deur die jare…
		By die afgelope herfs-gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat, het vier studente van die NG Kerk hul BDiv-grade in die Fakulteit Teologie en Religie ontvang. Al vier is tans besig met hul MDiv-graad en voltooi DV aan die einde van 2022 hul opleiding. Dit is ‘n voorreg om van die kant van die Kuratorium…
		Die Covid-19 pandemie het ons teologiese studente ook nie onaangeraak gelaat nie. Trouens, groot eise word aan hulle gestel. 
Sedert die inperking in Maart van krag geword het, word alle akademiese werk aanlyn gedoen. Dit plaas enorme druk op beide dosente en studente. Wat die kerklike vorming wat deur die Teologiese Seminarium behartig word betref, is daar waar…
		
					