Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

IN PAS met God in ‘n krisis

Die handleiding “IN PAS met die lewende God – Ritmes en gewoontes vir roepingsgetroue gemeentes” is deur Gert Cordier as redakteur saamgestel en word in verskeie Vrystaatse gemeentes benut. Vind meer uit op die webtuiste https://www.inpas.co.za/ Die IN PAS-werkgroep gee riglyne vir predikante en gemeenteleiers na aanleiding van die vraag: “Hoe bly ons in pas met…

Read More

Die vlam van leierskap

Die woord “leierskap” het in die tweede helfte van die vorige eeu amper magiese status gekry as ‘n soort van “goue sleutel” wat alle uitdagings in interpersoonlike en organisasie-dinamika oopsluit. Waarskynlik honderde duisende boeke en artikels het sedert 1920 hieroor verskyn. In die laaste twee of drie dekades het daar egter ietwat van ‘n kentering…

Read More

Klimaatkrisis

18 Januarie 2021 ’n Somber toekoms staar die aarde en alle lewe daarop in die gesig omdat mense nie ag slaan op waarskuwings oor biodiversiteitsverlies en die klimaatkrisis nie. Indien mense nie nóú hul gedrag verander nie, hou die toekoms ernstige gevare vir die mensdom in. Dít is die waarskuwing deur 17 kundiges wat opgeneem is…

Read More

Wat ‘n belewenis!

‘n Groep jong predikante en proponente het op 3 en 4 Maart deelgeneem aan ‘n opleidingsgeleentheid te Menuha, 20 km buite Brandfort. Dié geleentheid het gehandel oor praktiese leiding rondom trauma by sterfgevalle – veral onnatuurlike sterfgevalle.  Me Hanneke Lubbe het gedien as die gespreksleier. So baie maal word leraars gekonfronteer met trauma en sterfgevalle,…

Read More

Algemene Taakspan Predikantesake

Die Algemene Taakspan Predikantesake (ATP) is ’n permanente kommissie van die Algemene Sinode wat beleid formuleer en die sinode adviseer oor alle aangeleenthede wat predikante, proponente en emeriti raak. Die prosesse wat predikante betref, het oor die jare so ontwikkel dat sake wat betref beleid, begeleiding, advies en bevoegdheidsaangeleenthede, nie meer fragmentaries hanteer word nie,…

Read More

NG Moedergemeente Ladybrand – Belydenis van Geloof

Ladybrand se samestelling is van so ‘n aard dat ons ‘n klein kleurling-gemeenskappie het asook ‘n baie klein swart gemeenskappie wat ver is van die tradisionele swartwoonbuurt. Vir dekades is die kleurlinglidmate vanuit Bloemfontein bedien. Gedurende 1991 het die plaaslike kerkraad geskakel met die destydse NG Sendingkerkraad in Bloemfontein met die aanbod dat ons die bediening van die kleurlinglidmate sou…

Read More

Nuus uit Bedieningsbegeleiding – Erediens Netwerk

‘n Paar leraars het in 2001 die bundel Gebedeboek met liturgiese voorstelle saamgestel met die doel om liturgiese kreatiwiteit te stimuleer. In die inleiding word “nuwe” maniere aangemoedig. Die boekie bevat ‘n aantal liturgiese riglyne, wat geensins volledig wil wees nie, maar voorbeelde is van nuwe maniere om nie-verbaal en met appèl op meer sintuie as net die…

Read More

Vrystaat Voedselhulp – Op voetsoolvlak

Gemeentes verleen op voetsoolvlak voedselhulp. Vir sommige gemeentes is dit ‘n gevestigde bediening; vir ander is behoeftes in grendeltyd op die voorgrond geplaas. Vrystaat Voedselhulp is ‘n gesamentlike projek tussen landboubesighede, georganiseerde landbou en kerke om voedselnood te help verlig. Boere kan in natura bydraes by landboubesighede (voormalige koöperasies) en die meulens Silostrat en Itau lewer. Kontantbydraes…

Read More

Vrystaat Voedselhulp – Verligting van voedselnood

In hierdie uitdagende grendeltyd is die oorgrote meerderheid Vrystaatse NG gemeentes by die verligting van voedselnood betrokke. ‘n Opname toon dat 94% van die gemeentes voedselhulp verleen. Villiers is ‘n klein dorp in die Noord-Oos Vrystaat wat geleë is op die walle van die Vaalrivier. Die aflosleraar, ds Johan Lessing, vertel dat daar drie voedselprojekte bedryf word. ‘n Groep…

Read More

Traumaberading

Trauma (Covid-19, hoë vlakke van geweld, ens) is deel van ons hartseer werklikheid en daarom word Traumaberading deur die NG Kerk Vrystaat se Bedieningsbegeleiding gevestig om plaaslike berading aan getraumatiseerdes in gemeentes en gemeenskappe beskikbaar te stel. Dr Johan Nel van die Pastorale Terapie Spreekkamer by Universiteit van die Vrystaat (UV) en wat by HPCSA (Health Professions Council of…

Read More