Ons is baie opgewonde oor die volgende twee splinternuwe publikasies:
Wanneer die liggaam rebelleer – die vernietigende invloed van onderliggende stres, verliese en pyn
Mede-afhanklikheid en emosionele gebrokenheid – pastorale perspektiewe
Hierdie publikasies het onlangs uit die pen van prof Wentzel Coetzer verskyn. Beide boeke is van groot waarde vir ons fisieke, emosionele, intellektuele en…
