“’n Mens se wêreld raak vinnig klein en jy verloor perspektief totdat jy hoor daar is ander vroueleraars wat ook daarmee worstel.”
Ds Anneri Viljoen-Potgieter
Organiseerder van die onlangse retraite vir vroueleraars in Bloemfontein
Vanaf Maandag 26 Junie tot Woensdag 28 Junie was ’n groep vroueleraars bevoorreg om ’n besondere (en broodnodige!) retraite wat spesiaal…
