Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Publieke Teologie as Profetiese Teologie?

Boekbekendstelling Laubscher, M. Publieke Teologie as Profetiese Teologie? Martin Laubscher Bio Martin Laubscher is ʼn senior lektor in homiletiek en liturgiek aan die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid-Afrika. Boekbekendstelling Laubscher, M. Publieke Teologie as Profetiese Teologie? Daar is ʼn immer dringende, dog dubbelsinnige vraag na die kerk se openbare rol in ons samelewing. Is die…

Read More

Eugene H Peterson: Working the Angles: The Shape of Pastoral Integrity (1987)

Eugene Peterson (1932-2018) en predikante Ek het die boek Working the Angles. The Shape of Pastoral Integrity (1987) van Eugene Peterson by die sinode se mediateek geleen. Peterson was ‘n baie bekende en gesogte skrywer van talle boeke... veral bekend vir sy parafrase-vertaling van die Nuwe Testament The Message (2002). Maar nou moet ek erken dat ek (skandelik!) nog…

Read More

Ons gemeente wil herwin, maar hoe gemaak?

Nadat tien van die NG Kerk Vrystaat se sinodale kantoorpersoneel op Vrydag 23 September na die Waste Pickers Association by die noordelike stortingsterrein van Bloemfontein uitgereik het, is daar op verskeie mediaplatforms, soos dié van die NG Kerk Vrystaat en NETWERK24 daaroor berig. Omdat daar waarskynlik gemeentes is wat nou ook graag herwinningsprojekte sal wil begin, het ons besluit…

Read More

Neels Jackson, Drie Dekades van Verandering. Die NG Kerk se pad van verruiming

Kaapstad: Lux Verbi, 2021 Daar is seker niemand wat oor die afgelope drie dekades meer NG Kerk-vergaderings bygewoon het as Neels Jackson nie. Vanaf 1990 was hy kerksake-verslaggewer van Beeld (en sy familie) koerante, en later vir ‘n aantal jare self redakteur van Kerkbode. En dit was nie net sinodes (Algemene- en Streeksinodes) nie, maar ook allerlei ander…

Read More

Doen ons genoeg vir ’n groeiende ouerwordende gemeenskap?

“Hoewel veroudering nie ’n nuwe verskynsel is nie, is ons tans meer bewus van die groeiende ouerwordende gemeenskappe en die uitdagings wat hiermee gepaard gaan.” Op 15 Junie het prof Laetus OK Lategan, navorser oor geriatriese gemeenskappe in publieke gesondheidsorg, op versoek van dr Kruger du Preez (sameroeper van die NG Kerk Gerontologie Netwerk) ’n…

Read More

Ek het hierdie preek (en vraelys) al gehoor …

In 1994 publiseer Johan Cilliers sy God vir ons. ʼn Analise en beoordeling van Nederduitse Gereformeerde volksprediking (1960-1980) (Kaapstad: Lux Verbi). In 2006 word dit ook in Engels vertaal: God for us. An analysis and assessment of Dutch Reformed preaching during the apartheid years (Stellenbosch: Sun Press) en ook gratis beskikbaar op die internet. Vandag is dit voorgeskrewe werk…

Read More

Lydenstyd | ‘n Sintuiglike belewenis van die lydensweg van Jesus Christus

Die verlossing wat God deur Jesus Christus bewerk, kan geensins gereduseer word tot blote abstrakte teorieë nie. Verlossing vind plaas in menslike vlees en bloed. Inderdaad, Jesus word mens, Immanuel, God met ons. Boonop het mense, soos vertel word in die Evangelies, Jesus met hulle eie liggame teëgekom. Regte mense in werklike kontak met ‘n…

Read More

‘n Bespreking | Margaret Blackie: ROOTED IN LOVE – Integrating Ignatian spirituality into daily life

Wat is Ignatius-spiritualiteit? ’n Spiritualiteit is nie ’n aparte godsdiens of denominasie nie. Ons kan dit eerder beskou as ’n fokus of ’n lens waardeur ons ons geloof beskou of uitleef. Dit sluit sowel ’n ingesteldheid as bepaalde praktyke in wat vorm gee aan die wyse waarop ons God sien, en die wyse waarop ons…

Read More

Die ouderdom is ‘n sierlike kroon

Ouderdom is ‘n sierlike kroon; dit word bereik deur dié wat reg lewe.  (Spreuke 16: 31) NG Gemeente Aandbloem se Kommissie vir Gerontologie het onlangs hulle naam verander na: Die Kommissie vir Betekenisvolle Veroudering. Dit is veelseggend. Hulle moes kies tussen verskillende moontlikhede wat vandag die Gerontologie scenario oorheers. Optimale veroudering Klem val veral…

Read More

Lean in deur Sheryl Sandberg | ‘n Resensie deur Dr Carin van Schalkwyk

Die boek handel hoofsaaklik oor die balanseer-toertjie wat vroue moet uitoefen tussen ouerskap en die beroepswêreld. Die boek lig baie suksesvol uit hoe sterk seksisme in die werksplek nog aanwesig is. Die skrywer het noukeurig navorsing gedoen oor die onderwerp en sy is ook bereid om haar eie mislukkings en tekortkominge te erken. Die volgende…

Read More

116 | Maatskaplike NOODLYN