Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

‘n Lewenskets

Anton Meiring is gebore as ‘n Oos-Kapenaar op 30 Januarie 1960, het skoolgegaan in onder andere die Langkloof en matriek geskryf by die Nico Malan Hoërskool op Humansdorp. Hy onthou met groot dankbaarheid onderwysers op sy lewenspad wat ‘n groot rol gespeel het in sy vormingsjare. Van kleins af het hy ‘n diep bewustheid van…

Read More

Koppies vir Jesus – Koppies Moedergemeente se groentetuin van hoop

Einde verlede jaar het die Vrouediens ‘n oop stuk grond op die kerkterrein raakgesien vir die moontlike ontwikkeling van ‘n groentetuin.  Met goedkeuring van die kerkraad is daarmee begin. Die doel was om aanvullend in die Barmhartigheidskomitee se voorsiening van kospakkies vir behoeftiges uit die gemeenskap, te voorsien.  Baie gou is ontvangers van die kospakkies by…

Read More

EK IS…

Deur ds Anneri Viljoen, leraar by NG Gemeente Hugenoot Ek is ‘n sondaar, ‘n Bloemfonteiner, een van twee dogters – die jongste – ‘n ma van twee seuntjies onder vier jaar oud, agt jaar in die bediening, ‘n Vrystaat rugby ondersteuner (dit is belangrike inligting), ‘n liefhebber van lente, die trotse eienaar van Sam ‘n rescue hond…

Read More