Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Eugene H Peterson: Working the Angles: The Shape of Pastoral Integrity (1987)

Eugene Peterson (1932-2018) en predikante Ek het die boek Working the Angles. The Shape of Pastoral Integrity (1987) van Eugene Peterson by die sinode se mediateek geleen. Peterson was ‘n baie bekende en gesogte skrywer van talle boeke... veral bekend vir sy parafrase-vertaling van die Nuwe Testament The Message (2002). Maar nou moet ek erken dat ek (skandelik!) nog…

Read More

Neels Jackson, Drie Dekades van Verandering. Die NG Kerk se pad van verruiming

Kaapstad: Lux Verbi, 2021 Daar is seker niemand wat oor die afgelope drie dekades meer NG Kerk-vergaderings bygewoon het as Neels Jackson nie. Vanaf 1990 was hy kerksake-verslaggewer van Beeld (en sy familie) koerante, en later vir ‘n aantal jare self redakteur van Kerkbode. En dit was nie net sinodes (Algemene- en Streeksinodes) nie, maar ook allerlei ander…

Read More

‘n Bespreking | Margaret Blackie: ROOTED IN LOVE – Integrating Ignatian spirituality into daily life

Wat is Ignatius-spiritualiteit? ’n Spiritualiteit is nie ’n aparte godsdiens of denominasie nie. Ons kan dit eerder beskou as ’n fokus of ’n lens waardeur ons ons geloof beskou of uitleef. Dit sluit sowel ’n ingesteldheid as bepaalde praktyke in wat vorm gee aan die wyse waarop ons God sien, en die wyse waarop ons…

Read More