“Ons bring verskillende vaardighede en vermoëns na hierdie vennootskap” (Prof Francis Petersen, Rektor van die UV)
Die afgelope Dinsdagaand 23 Augustus 2022 is ‘n nuwe ooreenkoms tussen die NG Kerk Vrystaat en die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor teologiese opleiding onderteken. Sedert die totstandkoming van ‘n teologiese fakulteit aan die destydse UOVS (1980), is die…
