Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Clarens Hermitage | Wêreldwyd is daar ’n behoefte vir mense om stadiger te leef

Deur ds Jan Venter | Leierskap Netwerk Wêreldwyd is daar ’n behoefte vir mense om stadiger te leef. Meer volhoubaar te leef. Meer nadenkend te leef. Die Clarens Hermitage het stelselmatig ontwikkel vanuit gesprekke met ds Barnard Steyn, voormalige uitvoerende amptenaar van Bedieningsbegeleiding, NG Kerk Vrystaat en die Vrystaatse kerkleierskap. ’n Projekspan bestaande uit Vrystaatse…

Read More

Generasie Bagasie

“As jy onverwerkte bagasie het, kan dit jou verhouding tussen God ons Vader, familie en ander blok. Daarom is dit belangrik om daaroor te praat; om bevryding en jou seën te kry.”  ’n Generasie Bagasie-kursusganger Ons almal kry soms ’n uitdagende pakkie om in ons lewens te dra. Hierdie bagasie kan soms baie swaar word. Ongelukkig…

Read More