Deur Maryna van Wyk, vryskutjoernalis en kopieskrywer
Dit is Vrouedag 2025 en skuins voor sewe by die Menuha retreat-sentrum buite Bloemfontein. Die oggendlig vorm reeds ’n kleur-collage wat oor die Vrystaatse vlaktes deurbreek. Dit, terwyl 17 vroue van verskeie NG-gemeentes in die provinsie afsonderlik besig is om in stilte die dag in God se…
Deur Mariëtte Odendaal
Ons is al diep in die tweede helfte van die jaar – moeg van al die verantwoordelikhede en soms oorweldig deur alles en almal wat op ons aandag aanspraak maak. Maar hier is goeie nuus: Jy word hartlik uitgenooi na ’n besondere naweek van stilword, rus en geestelike vernuwing. Datum: 8 –…
“Asem die Woord van God in en asem jou sorge en kommer uit.” Retreat van die Vrouebediening van die Vrystaat
Deur Mariëtte Odendaal “Dankie dat jy my saamgenooi het om die vrouekamp by te woon … Dankie vir alles wat ek daar geleer het. Ek sien weer kans vir die lewe en al sy uitdagings.” “As ek terugdink aan die naweek, het ek geen twyfel dat Hý my tot nou toe gedra het nie; daarom…
Deur Mariëtte Odendaal
“My droom vir 2024 is om te help om geleenthede te skep waar ons vrouelidmate ’n bietjie bederf kan word, opnuut hul waarde kan besef en geestelik toegerus kan word om die lewe met al sy uitdagings te kan aanpak; om voluit te leef.”
| Béneli Pretorius Voorsitter: Taakspan Vrouebediening
LUISTER
Registreer
“Vroue speel…
Deur Mariëtte Odendaal
“Vroue speel ’n baie belangrike rol in ons verskillende gemeenskappe, waarvan die grootste sekerlik diensbaarheid is. Daarom is dit belangrik dat ons geleenthede moet skep waar ons vrouelidmate hulself geestelik moet kan verryk en toegerus kan word vir die uitdagings in die lewe.” Béneli Pretorius | Voorsitter: Vrouebediening
In die vorige eeu…
“Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste.”
- PSALM 51:12 (AFR20)
Die tydperk van vier jaar, vanaf die vorige Sinodale Konferensie in 2019, sal gekenmerk word as 'n termyn met ongekende vaarwaters. Ons het wêreldwyd die Covid-19-pandemie beleef wat 'n ongekende invloed op ons lewenswyses gehad het.…
