Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Kom ons vier Aarde-uur!

Oorgeneem uit www.earthhour.org

Vanjaar word Aarde-uur op 23 Maart vanaf 20:30 tot 21:30 gevier. Aarde-uur het in 2007 begin met die aanvanklike oproep om vir ’n uur lank geen ligte te gebruik nie. Dit het intussen uitgebrei na ook ander maniere om enige 60 minute gedurende dié dag op te offer en iets positiefs vir ons mooi aarde te doen. Kom ons vier hierdie dag sinvol saam met 190 ander lande wêreldwyd.

116 | Maatskaplike NOODLYN