Deur Mariëtte Odendaal
“Die visie is om die kerk te bemagtig. Daar is ’n groot aantal gemeentes en gebedshuise, en die fokus is om die leiers van hierdie gemeenskappe toe te rus …” Ds Frans du Toit Predikant: Hoopstad
Oor die naweek van 8 en 9 Augustus het daar iets besonders gebeur in Mafeteng, suid…
Deur Ethan Kleynhans, derdejaar-teologiestudent (BDiv) aan die UV, Kopanong-Studentebediening, Vennote in Getuienis
Geloof in uitdrukking: Kopanong se uitreik na Lesotho Geloof is nooit bedoel om slegs in boeke of kerkgeboue te bly nie. Dit word eers werklik sigbaar wanneer dit uitgeleef word in diens, gemeenskap en die verkondiging van die evangelie. Met hierdie oortuiging het…
Deur ds Wouter van Velden, Kopanong Studentebediening
Baie van ons in die NG Kerk is bekend met uitreike, hetsy plaaslik of verder van die huis af. Verskeie van ons het goeie herinneringe aan uitreike tydens ons studiejare, toe ons saam met studentegemeentes na ander plekke in die land, en selfs oor die grense van die…
Deur ds Wouter van Velden, Kopanong Studentebediening
“Goodbye Yesterday”. Dit was die tema van die jaarlike Waypoint[1] studentekamp wat vanjaar van 23 tot 26 Januarie plaasgevind het (of, as jy ’n spanlid was, alreeds van die 22ste af). Gedurende hierdie paar dae het jongmense op die VCSV Retief kampterrein bymekaar gekom vir lofprysing en geestelike…
By Ngwanamogale Bopape, a 3rd year Journalism student at the University of the Free State
Every day, the team met with eager students. Be it twenty of them or just four, there was always an eagerness to worship together and dive into the Word. As mentioned, the outreach was an opportunity for the theology students…
Deur Mariëtte Odendaal
“Van die mees besondere oomblikke was saans wanneer ons saam met die plaaslike predikant om die vuur gesit en al geselsend kosgemaak het.” Ds Wouter van Velden Leraar van die Kopanong-bediening
Vir meer as ’n dekade al reik die Kopanong-bediening in Bloemfontein jaarliks tydens die wintervakansie uit na ons geloofsfamilie in…
Deur Mariëtte Odendaal
“As bediening is Waypoint trots daarop dat ons binne die NG Kerk ’n ruimte kon skep waar studente van verskeie kulture en agtergronde saam ’n verenigde visie voor God kan nastreef. Ons het ook verseker dat daar vir elke student ’n tuiste is, en daarom is die ’node’-struktuur ’n goeie strategie vir…
Deur Mariëtte Odendaal
“Van die mees besondere oomblikke was saans wanneer ons saam met die plaaslike predikant om die vuur gesit en al geselsend kosgemaak het.” Ds Wouter van Velden Leraar van die Kopanong-bediening
Vir meer as ’n dekade al reik die Kopanong-bediening in Bloemfontein jaarliks tydens die wintervakansie uit na ons geloofsfamilie in Lesotho;…
