Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

“The Angola God wants”

Deur ds Hannes Theron, NetACT Program-koördineerder

Hoe lyk die Afrika wat God wil sien? Hierdie vraag sluit direk aan by die Afrika Unie se indrukwekkende visie vir 2063 met die titel: The Africa we want. ISTEL (Instituto Superior de Teologia Evangėlica no Lubango), ’n ekumeniese teologiese skool in Lubango, Angola, het vanjaar die inisiatief geneem vir ’n missionale konferensie waartydens hulle die inhoud en toepassing van die NetACT-boek, African Public Theology, binne hul konteks bespreek het. Hul tema vir die konferensie was: The Angola God wants. Lees meer daaroor HIER.

 | verskaf: “The Angola God wants”.

116 | Maatskaplike NOODLYN