Skip to content Skip to sidebar Skip to footer
Islam Table 3 Header

Die verskille en ooreenkomste tussen Christelike sendingwerk en Islam se 𝙙𝙖𝙬𝙖

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Die Christelike godsdiens is by uitstek ’n sending-georiënteerde godsdiens. Die kerk doen ook nie sending nie, dit is ’n sending. Die meeste ander godsdienste is nie na buite gerig nie. Islam is egter anders. Hulle het ’n baie sterk oortuiging om die hele wêreld vir Islam te wen. Hierdie…

Read More

Hoe reageer ons op die statistiek dat Islam vinniger as die Christendom groei?

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie In die vorige artikel het ons gesien dat, volgens die Pew Research Centre se verslag van Junie 2025, Islam tans die snelgroeiendste geloof wêreldwyd is, hoofsaaklik weens natuurlike demografiese groei, dit wil sê hoër geboortesyfers en ’n jonger gemiddelde ouderdom in Moslem-meerderheidstreke soos Sub-Sahara-Afrika en die Midde-Ooste. Terselfdertyd neem…

Read More

Islam is die godsdiens wat die vinnigste groei

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie ’n Nuwe studie deur die gesaghebbende Pew Research Centre[1], getiteld “Pew’s Global Religious Landscape study”, wat op Maandag 9 Junie 2025 vrygestel is, toon dat Moslems die geloofsgroep is wat die vinnigste groei, gevolg deur mense sonder godsdienstige affiliasie. Hoewel Christene steeds die wêreld se grootste godsdiensgroep vorm, het…

Read More

Islam se dilemma

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie In die vorige artikel het ons gesien dat die Koran die inspirasie, gesag en bewaring van die Evangelies ondersteun. Die Koran was volgens sommige Moslem-geleerdes bedoel om as 'n Arabiese weergawe te dien van die boodskap van waarheid wat in die Joodse en Christelike geskrifte gevind word. Dit veroorsaak…

Read More

Was die doel van die Koran om die inhoud van die Bybel in Arabies weer te gee?

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Die kern van die argument rondom die “Islamic dilemma” is dat die Koran die inspirasie, gesag en bewaring van die Nuwe Testamentiese Evangelies bevestig; tog weerspreek die Koran ook die Evangelies op belangrike teologiese en historiese punte. Daarom kan die Koran nie betroubaar wees nie. Volgens die Koran is…

Read More

Ontbrekende verse in die Koran

Deur dr Enrico Casaleggio, Islam Getuienisaksie Aisha, Mohammad se kinderbruid, het vertel  dat individuele verse van die Koran ook verdwyn het[1]. Soms het dit op baie interessante maniere gebeur. In Sunan ibn Majah 1944 word weergegee dat Aisha gesê het: “Daar was ’n vers oor steniging en dat ’n volwassene tien keer geborsvoed kon word.…

Read More

Die hele Skrif

Deur dr Enrico Casaleggio, Vennote in Getuienis Dit verstom my dat ’n mens dikwels in kerklike geselskap (selfs op sinodale en algemeen-sinodale vlak), wanneer daar oor sake uit die Bybel ‘n gesprek gevoer en gedebatteer word, die opmerking hoor: “Dit kan nie belangrik wees nie, want Jesus het niks daaroor gesê nie.”  Daar kan oor…

Read More

Groeperinge in Islam: Die verskille tussen Sunni’s en Shi’iete

Daar is meer as sewentig verskillende groeperings binne Islam, waarvan die grootste die Sunni’s en die Shi’iete is. Sunni’s vorm die meerderheid – ongeveer 85%. Daar is ongeveer 1,6 miljard Sunni’s en 200 miljoen Shi’iete. Boonop is Shi’iete oor die algemeen in die Midde-Ooste gekonsentreer, terwyl Sunni’s meer verspreid is van Wes-Afrika tot Indonesië. Aangesien…

Read More

Ramadan

Ons wyk, wat hierdie artikel betref, af van die gesprek oor Dawa – die Moslems se gestruktureerde sendingaksie om die wêreld vir Islam te wen. Die rede daarvoor is dat Ramadan nou dikwels in die nuus is, aangesien dit hierdie jaar (2023) gestrek het van 22 Maart – 22 April. Ramadan is die negende maand…

Read More