Lectio Divina
Go to the limits of your longing – Rainer Maria Rilke
God speaks to each of us as he makes us, then walks with us silently out of the night.
These are the words we dimly hear:
You, sent out beyond your recall, go to the limits of your longing. Embody me.
Flare…
Dit is goed vir die oë om die son te aanskou
Prediker 11:7
Dit was een van daardie salige, stil oggende in die Gariep: Ek was bewus daarvan dat mens aan die stilte kon raak. En terwyl ek so lê en luister, steek die son sy kop oor die horison en kom my man se woorde…
Die konteks van hierdie werk word teruggeneem na die tyd rondom 425 ná Christus in die land van die Kelte - of Ierland soos ons dit ken. Daar was nog geen Bybel nie. Die eerste sogenaamde Bybel is eers in 1450 deur Johannes Gutenberg in Duitsland gedruk en dit was in Latyn. Die eerste Engelse…
In die vorige uitgawe van Vrypos beskryf ds Jan Lubbe die heilige grond as: “’n Geheimenis tussen God en die geroepene.” Dit was in die aanloop tot hierdie skrywe dat my oog op die bogenoemde aanhaling geval het.
In die ervaring en opdrag om geestelik te begelei, kom jy agter dat ‘n mede-gelowige jou toelaat…
“Wat is kontemplantiewe kuns?” vra iemand. Dis makliker om dit te ervaar as om dit te verduidelik. Kom ek vertel ’n storie teen die agtergrond van die onlangse plundering en geweld in KZN. Ek is deel van ’n Zoom-groep wat kunsklasse neem by Hermine Spies-Coleman, ’n kunstenares met ’n ateljee in die KZN-Middellande naby Howick.…