Boekbekendstelling
Laubscher, M. Publieke Teologie as Profetiese Teologie?
Martin Laubscher Bio
Martin Laubscher is ʼn senior lektor in homiletiek en liturgiek aan die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid-Afrika.
Boekbekendstelling
Laubscher, M. Publieke Teologie as Profetiese Teologie?
Daar is ʼn immer dringende, dog dubbelsinnige vraag na die kerk se openbare rol in ons samelewing. Is die vraag na publieke teologie in Suid-Afrika sedert demokrasie ook (nog steeds) ʼn vraag na profetiese teologie? ʼn Teoloog wie om verskeie redes ʼn eiesoortige en tydige antwoord hierop verskaf, is Karl Barth. Vir hom skuil die betekenis van Christus se profetiese amp in die aanhoor van die van-Sélf-sprekende wie algaande ons insluit by Sy getuienis van dié bevrydende waarheid wat bestem is vir die wêreld. Die Woord gebeur, getuig algaande en gaande van huil– sowel as heilsgeskiedenis, en beur ons voorwaar (stroom)op, “met ander woorde”, vorentoe.
Join Zoom Meeting:
https://us02web.zoom.us/j/82484177732?pwd=bzloaDFvdzJGRyttWjRUYzZ6dVRJdz09
Meeting ID: 824 8417 7732
Passcode: 648034