Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

“Help us move from being churched to being changed.”

Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 17 November 2023

So pleit Ben Marais, nasionale direkteur van Ambassadors Football en een van Getuienisaksie in die Wes-Kaap se gassprekers tydens hul onlangse algemene jaarvergadering. Een van ons gemeenskappe se brandendste vraagstukke is ons vaderlose gesinne, verwaarloosde jeug en gesinsgeweld. Ons kinders het ons nodig. Dringend. En hierin kan iets soos sokker en toegewyde Christen-afrigters die lewens van derduisende kinders verander. Lees meer oor Ben-hulle se sokkerbediening HIER.

 | verskaf: Ben Marais besig om oor hul sokkerbediening te praat.

116 | Maatskaplike NOODLYN