Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Erfenis, liefde en biodiversiteit

Oorgeneem by Getuienisaksie Kaapkerk, 13 Oktober 2023

“Biodiversiteit vorm ’n buffer teen verandering van die omgewing. Hoe meer spesies ons uit ’n ekosisteem haal, hoe kwesbaarder word daardie sisteem – om later inmekaar te stort wanneer sekere omgewingsfaktore verander.  Ons is dus al hoe meer besig om die buffer te verswak wanneer ons die biodiversiteit verminder.” So verduidelik ds Petri Coetzee van die NG Gemeente Albertinia.

116 | Maatskaplike NOODLYN