By Marlou Strydom,
Public Relations Officer / Technical Manager: Kopanong Church
Yzerfontein Beach Experience, previously known as Yzerfontein Stranddiens, is one of the annual outreaches that Kopanong Student Ministry is always proud to present. Filled with beach games, outings with your fellow outreach members and exploration of the beautiful Western Cape, Yzerfontein Outreach presents the opportunity…
Deur Marlou Strydom, Studentebediening
Kougom Studentekamp 2024 het dié jaar plaasgevind by die immer gewilde Mooigenoeg Kampterrein buite Bloemfontein. Onder die tema ‘Time to Rise’ het Kougom ‘n viering geword vir studente want reeds studeer, sowel as dié wat in 2024 die studentelewe betree. ‘n Christelike gemeenskap is geskep en studente stap geïnspireerd die nuwe…
Deur Marlou Strydom, Studentebediening
In 'n pragtige poging om die Here se liefde en vriendelikheid te versprei, het 'n groep van agt studente vanuit die Vrystaat onlangs 'n uitreik na Yzerfontein-strand aangepak met die doel om die Koninkryk van God in die harte van kinders te bou.
Die uitreik, onder leiding van voorsitter Christine Rossouw,…
Deur Marlou Strydom, Studentebediening
Net anderkant die Botswana-grens en anderkant die Victoria-waterval bevind ‘n groep Vrystaatse studente van Kopanong Studentebediening hulle tydens ‘n twee weke lange avontuur in Zambië. ‘n Avontuur wat die weeklikse kerkroetine verbreek sodat hulle die Here se skepping en genade op ander plekke ontdek. In samewerking met die Vrystaatse Sinode rig…
"Dit was vir my mooi om ons beeldskone land op 'n ander manier te beleef.” – Marinel Mostert "Traptoer was the perfect outreach camp that combined two of the things I love most – cycling and God!" – Natalia Mojela "Dit is 'n wonderlike gevoel om te weet jy is op 'n avontuur waaroor jy…