“Om goeie teologiese opleiding vir die NG Kerk in hierdie sentrale streke van ons land te verseker.”
Dít is volgens ds Jan Lubbe, voorsitter van die Kuratorium, die taak van hierdie kommissie van die NG Kerk Vrystaat. Hy verduidelik: “Dit behels besinning oor die vereistes en inhoud van teologiese opleiding met die oog op die…
“Dit gaan nie oor randsake nie, maar om die hart van die Evangelie.” “Dit is heilige grond, ‘n geheimenis tussen God en die geroepene.” “God roep ons soos ons is, maar los ons nie soos ons is.” “Namate ons na die Here draai, draai ons ook na die wêreld.” “In baie dorpe moet ons leer…
Toe ons Dinsdagoggend as dagbestuur van die Kuratorium reflekteer op die vorige dag se ontmoetings en intense gesprekke oor teologiese opleiding, was dít die wyse woorde van ds Peet Louw van Riebeeckstad en voorsitter van ons Steunspan Diverse Opleidingsbane: “Dit is as mense mekaar ontmoet en in die oë kyk, dat kop-goeters in jou hart…
“Die gelowige leraars, deur die Koning van die Kerk self geroep en toegerus, hou Hy in sy regterhand. Hy oefen absolute gesag oor hul uit. Hy beveilig hulle te alle tye. Soos ligtende sterre, sirkel hul onaantasbaar aan die uitspansel van Sy genade, oor sy bruidskerk asook oor die donkere en ligskuwe wêreld. Op onderskeie…
Teologiese dag, Februarie 2019. ‘n Hele liturgie geskryf ter bewusmaking van vrouegeweld in ons land. Oomblikke wat my aangryp, die verhaal van Tamar… gesprekke oor hoe ons ruimtes moet maak in die Kerk vir hierdie vroue. Ek – en ek is oortuig dat ek nie die enigste vrou daar was met ‘n storie nie – voel die gesprek…