Professor Landman van die teologiese fakulteit van Unisa stel voor dat kerke hierdie Vrouedag moet praat oor wat kerke doen rondom vroue se liggaamlikheid, weerloosheid en eensaamheid. Die voorstel is gemaak nadat hy hartroerende stories vertel het van vroue wat nie 'n veilige plek gehad het om heen te gaan nie. Van vroue wat uit…
