As ’n mens die hoofopskrifte van koerante lees, na hooftrekke van nuusbulletins op TV kyk en dit op radio hoor, word ’n mens dikwels deur al die ongeregtigheid oorweldig. Dit voel dikwels soos ’n aanhoudende donderstorm wat nooit gaan ophou nie; dit teister jou sodat jy jouself dikwels afvra: Wat kan ons hieraan doen en…
