Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons gemeente wil herwin, maar hoe gemaak?

Nadat tien van die NG Kerk Vrystaat se sinodale kantoorpersoneel op Vrydag 23 September na die Waste Pickers Association by die noordelike stortingsterrein van Bloemfontein uitgereik het, is daar op verskeie mediaplatforms, soos dié van die NG Kerk Vrystaat en NETWERK24 daaroor berig. Omdat daar waarskynlik gemeentes is wat nou ook graag herwinningsprojekte sal wil begin, het ons besluit…

Read More

Klimaatkrisis

18 Januarie 2021 ’n Somber toekoms staar die aarde en alle lewe daarop in die gesig omdat mense nie ag slaan op waarskuwings oor biodiversiteitsverlies en die klimaatkrisis nie. Indien mense nie nóú hul gedrag verander nie, hou die toekoms ernstige gevare vir die mensdom in. Dít is die waarskuwing deur 17 kundiges wat opgeneem is…

Read More